Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Town Lodge Port Elizabeth

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 406 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 50, Hoek van Lodge-weg, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wanneer gaste na die Winderige Stad reis, bied Town Lodge Port Elizabeth gerieflike verblyf wat ideaal geleë is in Summerstrand oorkant die strand. Dit komplementeer die suster-hotelle Courtyard Hotel, City Lodge Hotel en Road Lodge daar naby, en verseker dat die City Lodge Hotel Group gaste sal bystaan - maak nie saak na watter tipe verblyf hulle op soek is nie.

Die hotel bied 203 kamers wat elkeen lugversorging, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Skakelkamers vir gesinne is ook beskikbaar. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n elektroniese kluis in. Gratis WiFi word ook voorsien. 'n Paar van die kamers is spesifiek vir gaste met gestremdhede ontwerp.

Die hotel het 'n 24 uur-ontvangs en -inklokdiens, 'n Engelse of kontinentale ontbyt daagliks, 'n 24 uur-snoepmasjien met peuselhappies en drankies, 'n wasgoed- en droogskoonmaakdiens, 'n raadsaal met sitplek vir 14 gaste, 'n swembad, dek en 'n skemerkelkiekroeg met 'n uitstekende uitsig oor die see.

Dit is net 'n klein entjie se stap van die strand af, naby die Boardwalk Casino and Entertainment World, konferensiegeriewe, die stadion, lughawe en die SA Lugmagmuseum.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Town Lodge Port Elizabeth
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reservations Team Town Lodge Port Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 3

Ligging

  • Kusweg 50, Hoek van Lodge-weg, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Gaste dink Town Lodge Port Elizabeth het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 406 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 50, Hoek van Lodge-weg, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5720e9ba3f2cf3914b4e823d2dfbab853836ef0c7849fbef2cea1cff370902881586fe8b8da574456c1f684d5d244a399921?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 50 Beach Raod Cnr Lodge Road, Summerstrand 6013 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9795308 25.6530583
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem