Town Lodge Waterfall, Midrand
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2024 tot 31 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 236 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Montrose-weg, Langs Bekkerstraat, Waterfall Park, Vorna Valley, Midrand, 1686, Gauteng
-
Vanaf
R1 155R982 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Town Lodge Waterfall, Midrand is net 15 minute van die Sandton-sakekern af en 5 minute vanaf Midrand se Waterfall-buurt waar die Mall of Africa en die Gautrain Midrand-stasie is. Dit is ook lekker naby groot konferensiegeriewe soos die Gallagher Konferensiesentrum en die Kyalami Uitstallingsentrum.
Die hotel bied 118 kamers wat elkeen lugversorging, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Skakelkamers vir gesinne is ook beskikbaar. Geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, koffie- en teemaakgeriewe en 'n elektroniese kluis in. Gratis WiFi word ook voorsien. 'n Paar van die kamers is spesifiek vir gaste met gestremdhede ontwerp.
Die hotel spog met 'n 24 uur-ontvangs en -inklokdiens, 'n volledige Engelse of kontinentale ontbyt daagliks, 'n skemerkelkiekroeg, 'n 24 uur-snoepmasjien vir peuselgoed en drankies, 'n wasgoed- en droogskoonmaakdiens, en 'n swembad in 'n pragtige tuin.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Reservations
Team Town Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Montrose-weg, Langs Bekkerstraat, Waterfall Park, Vorna Valley, Midrand, 1686, Gauteng
- Gaste dink Town Lodge Waterfall, Midrand het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vorna Valley Midrand Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 236 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Montrose-weg, Langs Bekkerstraat, Waterfall Park, Vorna Valley, Midrand, 1686, Gauteng