+41
Selfsorg in Flamingo Vlei

Tranquil home on the Vlei

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 34 Stilt Avenue, Flamingo Vlei, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Rustige Huis op die Vlei is geleë in Flamingo Vlei, Kaapstad, 'n hawestad op 'n skiereiland onder Tafelberg. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Hierdie huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die 2 oorblywende slaapkamers is ook gemeubileer met koningingrootte beddens, en die laaste badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n dubbeldeur-yskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan kwaliteit tyd geniet in die vermaaklikheidsarea rondom die braai, die dag deurbring op die bekende Vlieërstrand, of 'n maaltyd geniet by een van die restaurante wat almal binne maklike bereik geleë is.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Cliff Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 34 Stilt Avenue, Flamingo Vlei, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tranquil home on the Vlei het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

34 Stilt Avenue, Flamingo Vlei, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e0b950703b7980ca120d6d9f8447133234abe6b20bd3998ed3734d3bf39ca290eaa974a9ef60a8f297d6442f89e731276ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 34 Stilt Avenue Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.838231 18.5041367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang