Tranquilitee
4 gaste
2 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Jackal Berry Lane, Simbithi Eco Estate, 4390, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Tranquilitee is 'n pragtige en luukse huis op die Simbithi Eco Estate wat slaapplek aan 4 gaste bied wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens, maar die hoofslaapkamer s'n kan op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep word. Daar is 3 badkamers waarvan 2 en suite-badkamers is. Die een het 'n stort en 'n bad, en die ander een het slegs 'n stort. Die ander badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Ekstra matras op die vloer vir 'n kind kan teen 'n ekstra koste, om die linnekoste te dek, voorsien word.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Die landgoed is rustig en spog met skilderagtige staproetes, volop voëllewe en 'n verskeidenheid geriewe wat tot 'n heerlike vakansie bydra. Dit sluit groot en klein swembaddens, 'n gholfbaan stapafstand vanaf die huis, 'n klubhuis, restaurant, rugbykykplek en speelareas vir kinders in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Jackal Berry Lane, Simbithi Eco Estate, 4390, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Jackal Berry Lane, Simbithi Eco Estate, 4390, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang