6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 The Bend Avenue, Campbellton Small Holdings, Bloemfontein, 9330, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Tranquility is 'n bekoorlike huis in Campbellton Kleinhoewe, Bloemfontein. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf, en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige vakansie-toevlugsoord.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV en gemaklike rusbanke. Die huis het ook 'n waskamer met 'n wasmasjien.
Die huis lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n ruim erf. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 The Bend Avenue, Campbellton Small Holdings, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
- Gaste dink Tranquility het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 The Bend Avenue, Campbellton Small Holdings, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang