Tranquility Le San Lameer
8 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Tranquility Le San Lameer is 'n bekoorlike villa wat selfsorgverblyf bied in San Lameer Estate, geleë langs die suidkus van KwaZulu-Natal. Hierdie villa is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat 'n kuswegbreek soek.
Hierdie dubbelverdiepingvilla bied gemaklik slaapplek vir 8 gaste op 'n slag in 4 kamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte bed het. Beide kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde kamers het albei 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. 'n Eetkamertafel met sitplek vir tot 8 mense is beskikbaar in die eetarea, ideaal om saam maaltye te geniet. Die sitkamer met lugversorging bied 'n gemaklike sitarea sowel as 'n TV met DStv, en dit maak oop na 'n privaat patio met 'n sitarea en ingeboude braaigeriewe. Gaste word voorsien van gratis WiFi, parkering op die perseel en watertenks.
Die kompleks spog met 2 varswater swembaddens, 'n 18-putjie gholfbaan, restaurante, 'n spa, 'n biblioteek en 'n geriefswinkel. Nabygeleë is die Blouvlag-hoofstrand met 24-uur-sekuriteit, lewensredders en haainette om veilige swem te verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 504
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang