Tranquillity
6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Unit 164, Hermanus Beach Club, Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Welkom by Tranquillity, 'n ruim woonstel in die gesogte Hermanus Beach Club. Geleë op die tweede verdieping, bied hierdie woonstel 'n rustige kuswegbreek met 'n privaat patio, ideaal vir oggendkoffie of ontspanne aande.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk 'n dubbelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontspan op die balkon en geniet 'n al fresco-maaltyd. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, gedeelde braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Tranquillity is ontwerp vir gemak en gerief en is ideaal vir gesinne, paartjies of vriende wat by die see wil ontspan terwyl hulle naby Hermanus se strande, winkels en restaurante bly.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Danelle Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 109
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Unit 164, Hermanus Beach Club, Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Unit 164, Hermanus Beach Club, Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang