18 gaste
7 slaapkamers
11 beds
6 badkamers
- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1456 Finch Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Selfsorg Tranquility Holiday Home is in Marlothpark geleë en bied 'n Afrika-boservaring.
Die huis het 'n sonkragstelsel sodat gaste nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
Die huis is tussen die bome geleë en beskik oor 4 houtchalets op stelte hoog bo die grond wat deur 'n gemeenskaplike uitkykdek verbind word. Die chalets het dubbelbeddens en TV's, en elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en die sitarea het 'n TV. Daar is DStv-kanale beskikbaar en toegang word tussen die 4 slaapkamers gedeel.
Die hoofhuis bied verblyf aan 8 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 baddens met storte. Al die vertrekke het lugversorging. Daar is ’n projektor-TV met DStv en ’n pooltafel.
Gaste kan in die plonspoel afkoel, in die jacuzzi ontspan of 'n braai onder die sterre in die boma geniet. Die huis het 'n alarmstelsel en is met gewapende reaksie verbind.
Tranquility Holiday Home is net 400 m van die Krokodilrivier wat Marlothpark en die Krugerwildtuin skei, en 24 km vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek. Besoekers kan 'n wye verskeidenheid vrylopende natuurlewe te sien, 'n bietjie voëlkyk, fietsry, stap en vierwielmotorfietsry. Die dorp bied ook 'n waterpark en putt-putt-baan, sowel as basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurant, bakkery, kurio-winkel en 'n vulstasie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hans J Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1456 Finch Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Tranquillity Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1456 Finch Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
Sien kaart- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang