+181
Gastehuis in Drie Susters

Travalia Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1341 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstekend. Soos altyd netjies, skoon en vriendelik. Net WiFi wat stadig is, maar het nie regtig gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozan V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Sal vir seker weer daar wil oorslaap as ons die langpad aandryf. Die eenhede is baie netjies en gerieflik met klein kinders. Dis die moeite werd om daar oor te slaap, om 'n lang reis Kaapstad toe korter te maak. Wou al vorige kere daar oorslaap, maar daar was nie eenhede beskikbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henryett B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Baie lekker gebly. Hulle het die vorige dag al vir ons die menu gestuur, dus het jy bestel en met aankoms en bespreking van ete tyd was alles fluks en vinnig. Ons was 'n groot groep en die vooraf kosbespreking het perfek gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Waarde vir geld. Ons het die eenheid baie geniet. Dit voldoen 100% aan ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie goeie fasiliteite en diens. Baie lekker! Sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Verrassend en verfrissend, reis die roete gereeld en sal beslis weer daar oornag. Heerlik gebly, moderne, skoon kamer en geriewe. Veilige parkering langs kamer. Heerlike disse op spyskaart en keuse van of in restaurant of in kamer eet, geen ryery nodig nie. DStv en lugversorging gee daai ekstra luuksheid wat jou sal laat terugkeer. Mooi tuine deur die hele oord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lovely accommodation, all you need with an excellent restaurant and friendly staff. Lovely, clean accommodation, with everything you need plus an excellent restaurant and friendly, efficient staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Travalia is altyd 'n welkome gesig vir die moeg reisiger. Ons verblyf by Travalia was soos altyd baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Oornag vanaf vakansie, baie goed ontvang en inligting nie misleidend. Baie lekker, ruim en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1341

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, Three Sisters, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 98 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYzZmYjI4LWU4OWQtNGNlMC1iM2EyLTMxYjZhZmMzOGI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 1341 5 1 5 N1 Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.901315279501 23.048640489578
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang