+182
Gastehuis in Drie Susters

Travalia Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1368 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sonette N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Baie gerieflik, netjies en lekker kos. Sal definitief weer oornag by Travalia.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert N
1 nag
5.0
Mei 2026

Great overnight stay 5 hours from Cape Town. Great location. Good restaurant. Pet friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Thank you for the feedback. We are glad to hear you had a good experience with us. We hope to welcome you again.

William H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Stayed for the 4th time. Can I say more. Excellent as usual!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Thank you for the feedback. We appreciate it, and we are glad to hear you had a good experience with us. We hope to welcome you again.

George C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustig en veilig na lang pad. Perfek, dankie. Beste oornag plek Kaap toe, hul diens en ons plekkie was perfek. Sal hul weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly u het 'n goeie ervaring by ons gehad en ons hoop om u weer te verwelkom.

Anna-Maria F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Absoluut puik! Absoluut fantasties. Dit was baie koud, maar met hul aircon en elektriese warm onderlaken was ons snoesig en warm. Vroegaand was ons vuurtjie aangesteek en kon ons braai met die heerlikste Karoo chops. Daar is ook 'n opsie van heerlike etes op die perseel. Ek sal Travalia beslis aanbeveel. Puik en netjiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly u het 'n goeie ervaring by ons gehad en ons hoop om u weer te verwelkom.

Susan P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Veilige, netjiese verblyf en heerlike plaas atmosfeer. Baie netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly u het 'n goeie ervaring gehad by ons, ons hoop om u weer te verwelkom.

Victor V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ons het die rustige omgewing baie geniet, het bure gehad maar nie geweet van hulle. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om u weer te verwelkom.

Annette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Stilhouplek op 'n lang reis was goed. Ons het net een nag oorgebly en dit was heerlik om 'n goeie bord kos na 'n lang reis te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly u het 'n goeie ervaring by ons gehad en ons hoop om u weer te verwelkom.

Jacob B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Saligheid. Heerlik, gereelde gas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om u weer te verwelkom.

Helen W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Great stay! Convenient stay just off the N1, pet friendly and dinner was brought to our cottage, such good service and convenience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Thank you for the feedback. We are glad to hear you had a good stay with us, and we hope to welcome you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1368

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, Three Sisters, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 98 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYzZmYjI4LWU4OWQtNGNlMC1iM2EyLTMxYjZhZmMzOGI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 1368 5 1 5 N1 Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.901315279501 23.048640489578
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang