Rustenburg Akkommodasie by Travellers Inn | LekkeSlaap
+33
+33

Travellers Inn

  • Vanaf R440 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leyds-straat 99, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Travellers Inn bied oornagverblyf in die sentrale deel van Rustenburg en is in die gewilde Bonjanala-streek van Noordwes in Rustenburg geleë. Dit is naby die Sun City-kompleks en verskeie wildparke en net 90 minute se ry van Johannesburg en Pretoria af.

Verblyf is in 'n verskeidenheid en suite-kamers beskikbaar. Die kamers is elkeen ingerig met 'n yskas, 'n TV met 16 DStv-kanale, en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook selfsorgkamers met 'n kombuisie en 'n eenheid met stapelbeddens vir rugsakreisigers.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, veerpyltjiebord, pooltafel, braaigeriewe, wasgoeddienste en gratis WiFi. Daar is aandete, ontbyt en middagetepakkies wat op aanvraag by die kroegie en restaurant beskikbaar is. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 27 resensies vir Travellers Inn
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Leyds-straat 99, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Travellers Inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R440
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf R440
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R440
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leyds-straat 99, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3Zjg1MTkyLThjMDQtNDZiOS1iNjI5LTM3OTMxY2QzOTZiNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R440  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 4 99 Leyds Street Rustenburg 0299 Noordwes 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -25.663474502654 27.242501253967
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za