Tree Top Apartment
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Evergreen Estates, Woonstel 8, The Ridge, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Tree Top Apartment is in Salt Rock geleë, 'n klein dorpie net Noord van Ballito en Shaka's Rock aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Die dorp is 'n gewilde vakansiebestemming vir talle Suid-Afrikaners en is bekend vir visvangplekkies en strande. Dit is die perfekte vakansiebestemming vir diegene wat wil ontsnap van die gedruis van die stad.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied verblyf aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Netflix, Showmax en YouTube is ingesluit. Die woonstel is nie geskik vir groepe vriende nie, net gesinne.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang, die Groot 5, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staproetes, swem en tennis in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Evergreen Estates, Woonstel 8, The Ridge, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tree Top Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Salt Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Evergreen Estates, Woonstel 8, The Ridge, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal