Tree Top Kothuis en Safaris

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tree Top bied 'n volledig gemeubileerde-, privaat drieslaapkamerkothuis wat ingerig is vir selfsorg. Die kothuis staan in 'n tuin in Mtunzini.

Die ruim kothuis het slaapplek vir 8 gaste, een slaapkamer met 1 dubbelbed, tweede met 2 enkelbeddens en die derde kamer het ook 2 enkelbedddens en 1 stapelbed. Die kombuis is volledig toegerus en is deel van die oopplan eet- /woonkamer. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Daar is 'n lugversorger in die hoofslaapkamer en al drie slaapkamers en die sitkamer-area is met dakwaaiers toegerus.

Tree Top bied verder akkommodasie vir nog 2 gaste in 'n huthuisie. Die huthuisie het 'n volledig toegeruste kombuis, privaat braai-area en 'n dakwaaier in die slaapkamer.

Die kothuise het sondekke, grasdakbraailapa, swembadjie en DStv.

Groot bome omring die kothuis en die gewone boskraai, hadidas en verskeie ander spesies voëls besoek die tuin gereeld.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tree Top Kothuis En Safaris gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za