Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tree Top Kothuis en Safaris

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Tree Top Kothuis en Safaris
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mundus V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mundus V
Gesin met klein kinders

Lekke! Lekke!

Vriendelik. Ruim plek. Alles wat jy benodig is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V

Dit was 'n wonderlike vakansie gewees.

Ons vakansie in Mtunzini was ongelooflike baie lekker gewees. Die akkommodasie en gasvreiheid van Roy Van Rensburg was uisteukend gewees. Sal beslis weer in Mtunzini vakansie gaan hou en van Tree Top Cottage and Safaris se akkommodasie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wem B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wem B
Besigheidsreis

Natuurjuweel tussen die bome.

'n Kleine maar gemaklike kothuis vir die sakereisiger of toeris om te gaan skoene uitskop, die vars kuslug in te asem en dan die koor van verskillende verevriende te hoor weergalm tussen lowergroen bome en woudagtige areas langs die see en riviermond. Dit kan maksimum 2 volwassenes met gemak huisves. Daar is onbeperkte WiFi opvangs en DStv met al die nodige kanale en 'n lekker plonspoel vir daai warm dae. "Roy" is 'n ware ou vriendelike gasheer en baie behulpsaam en ook Baas van die eiendom. Hy het 'n skatkis van inligting van die omgewing en sal die omgewing binne sekondes aan jou verkoop en al die lekker eetplekkies uitwys. Hier vind mens net rus, vrede en ontspanning op eie tydbeplanning en is die geharwar van die stad en snelweë iets van die verlede. Moenie hierdie geleentheid verbyloop nie want dit sal u geval! Dankie Roy vir 'n wonderlike ervaring, al was dit net te kort. So, ek kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lejuan V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lejuan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik ontspannend en rustig! Vreeslike mooi gebied met fantastiese diens.

Ons verblyf by Tree Top kothuis was baie lekker. Ons het baie goeie diens gekry en die plek is pragtig. Dis in 'n baie mooi area geleë en veilig. Ek sal definitief weer soontoe gaan en lekker slaap gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen C - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was swaar om op te pak en te vertrek na die wonderlike 8 dae by Tree Top Kothuis.

Dit was salig om in die rustige, plantryke kothuis te kon oorbly met die sang van voëls om ons. Roy is die beste gasheer ooit. Alles wat ons kon nodig kry, was in die smaakvolle kothuis toegerus. Ons was baie tuis hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 South Pad, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExYmFmNTIzLWJmY2EtNGQ4Ny1hMDczLWViYmI2NzEwYjE4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 24 South Road Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.959966 31.752248
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem