LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Treelands Estate | LekkeSlaap
+90

Treelands Estate

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Ingwenya-straat (Van Riebeeck-straat) & Ligwalagwala-straat (Blokland-straat), Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 190 R893 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Treelands Estate is sentraal geleë in die ou deel van Dullstroom en bied verblyf in romantiese, ekslusiewe selfsorg-ateljeewoonstelle en groter eenhede. Die tuin by Treelands Estate het 'n reuse-verskeidenheid blomme, skaars koper-beukebome, groot grasperke en fantastiese flora.

Treelands Estate het 5 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 18 gaste. Daar is 'n drieslaapkamereenheid met slaapplek vir 8, 'n eenslaapkamereenheid met slaapplek vir 4 en 3 eenslaapkamereenhede. Al die eenhede het koninggrootte-beddens wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n kaggel/braai, kombuis, eetarea en DStv-hotelpakket. Veilige parkeerplek en gewapende reaksie word voorsien. Die instansie is ideaal vir paartjies, gesinne en groot groepe.

Gaste kan gerus hulle voertuie veilig parkeer en dorp toe stap om 'n kookkuns-ervaring soos min te hê en die verskeidenheid eksentrieke winkeltjies en mense te beleef. Klim op jou fiets of trek jou stapskoene aan en gaan ervaring die ouwêreldse bekoring van Dullstroom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 129 resensies vir Treelands Estate
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Hoek van Ingwenya-straat (Van Riebeeck-straat) & Ligwalagwala-straat (Blokland-straat), Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Treelands Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 190
Vanaf R893
per nag (vir 2 persone)
was R1 190
Vanaf R893
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Ingwenya-straat (Van Riebeeck-straat) & Ligwalagwala-straat (Blokland-straat), Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5ZGEzODYwLTA3MmItNDRlNS05ZGZkLTM3ZjU4YmI2YzlhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 190, nou Vanaf R893  per nag (vir 2 persone) 129 5 1 5 Cnr Ingwenya St (Van Riebeeck St) & Ligwalagwala St (Blokland St) Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.414897607532 30.103805477524
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!