LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Treelands Manor | LekkeSlaap
+20

Treelands Manor

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Treelands Manor
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
An-li W - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
An-li W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier graag by Treelands.

Dis ons derde keer by een van Treelands se verblyf opsies. En ook die tweede keer dat ons ander geriewe moes gebruik as wat geboek was. Die verblyf was nog steeds gemaklik, netjies en aangenaam. Ons verkies die oopplan plekkies, waar die TV vanaf die kamer gekyk kan word. Een voorstel wat ek wel het, dat waaiers beskikbaar is indien nodig. Ons het snags baie warm gekry, en was verplig om vensters oop te maak, wat weer gepla het a.g.v. muskiete. Verder geniet ons Treelands baie. Naby die winkels en eetplekkies geleë, maar nog steeds stil en rustig. Ons gaan verseker terug!

Wynand B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Akkommodasie puik. Hout vir kaggel nat en gesukkel om 'n vuur aan die gang te kry.

Treelands Manor's terugvoer

Baie dankie vir die top resensie. Ja, droe hout is baie keer skaars. Ons probeer om altyd die droogste hout beskikbaar aan te skaf. Dankie vir julle ondersteuning, veilig reis. Groete

Treelands Manor
was R1 190
Vanaf R893
per nag (vir 2 persone)
was R1 190
Vanaf R893
per nag (vir 2 persone)
was R1 190
Vanaf R893
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Lesedi- en Gunningstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk29qpRr8ohXpo08Xm1sd15btySrTV02ItnuWXdc8a2h2f9Ma0V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 190, nou Vanaf R893  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Corner of Lesedi Street and Gunning Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.417023974856 30.107035314156
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!