LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Treetops | LekkeSlaap
+19

Treetops

Robin's Nest
Vanaf R535
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Robin's Nest is 'n kompakte dubbelkamer met 'n en suite-badkamer. Dit het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n koffiemasjien. Daar is ook satelliet-TV, WiFi en 'n tropiese tuin, swembad en 'n privaat binnehof. Dis in 'n stil en veilige straat 5 minute se stap vanaf die Constantia Village Centre met verskeie winkels en restaurante. Die kamer het veilige parkeerplek en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hadeda-lodge
Vanaf R655
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié privaat houthuis is in die tuin geleë en het ’n klein dek met ’n uitsig oor die koidam. Die huis het hoë Kaapse rietplafonne, ’n oopplan-kombuis met ’n graniet-eetarea en ’n en suite-badkamer. ’n Koninggrootte-bed is beskikbaar op versoek. Die lodge is smaakvol versier en gerieflik het satelliet-TV, WiFi en kan 2 gaste akkommodeer. Gaste het toegang tot ’n sonverhitte swembad in ’n tropiese tuin. Behalwe vir die privaat dek, het gaste ook toegang tot die groter sondek met sonstoele. Hadeda Lodge is heeltemal apart van die res van die perseel en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Treetops-suite
Vanaf R675
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ateljeewoonstel is op die boonste verdieping en beskik oor 'n privaat ingang en 'n pragtige dek-area wat perfek is vir skemerkelkies. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die en suite-badkamer het 'n stort en die ruim leefarea spog met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en vinnige WiFi. Gaste het 'n keuse tussen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R535
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Evergreen-laan 8, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjMmEwYzcyLTAxOWQtNDgwNC1hMzcwLWQzOWM2MmEzODY1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R535  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 8 Evergreen Lane Constantia 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-21:00 12:00 -34.019425562005 18.443074535582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!