+25
Robin's Nest
Vanaf R575
R575 R518
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie is 'n kamer vir diegene wat begroot en bied verblyf aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hier is ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder
Treetops-suite
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié ateljeewoonstel is op die boonste verdieping en beskik oor 'n privaat ingang en 'n pragtige dek-area wat perfek is vir skemerkelkies. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die en suite-badkamer het 'n stort en die ruim leefarea spog met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en vinnige WiFi. Gaste het 'n keuse tussen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder
Hadeda-lodge
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié privaat houthuis is in die tuin geleë en het ’n klein dek met ’n uitsig oor die koidam. Die huis het hoë Kaapse rietplafonne, ’n oopplan-kombuis met ’n graniet-eetarea en ’n en suite-badkamer. ’n Koninggrootte-bed is beskikbaar op versoek.

Die lodge is smaakvol versier en gerieflik het satelliet-TV, WiFi en kan 2 gaste akkommodeer.

Gaste het toegang tot ’n sonverhitte swembad in ’n tropiese tuin. Behalwe vir die privaat dek, het gaste ook toegang tot die groter sondek met sonstoele.

Hadeda Lodge is heeltemal apart van die res van die perseel en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas

Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.

Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sien minder
Vanaf
Vanaf R575
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

8 Evergreen Lane, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf299a0f5c7f9d12a0356a97bbf107f08d6235424891e149aca8b38c4a8aede08fd57c03430f458d63df8f39653f492763aea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 2) 114 5 1 5 8 Evergreen Lane Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 11:00 -34.019425562005 18.443074535582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang