LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+20

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Adri D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Dit was verskriklik lekker. Beveel die blyplek definitief aan. Dit is 'n amazing plek. Het al my verwagtinge oortref. Sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Trevi 11
Hi daar, dankie vir die mooi review. Hoop om julle gou weer te sien.

Louis J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2026

Lekker eenheid. Goeie ligging en baie netjiese perseel. Aanvanklik was daar 'n klompie foute en nie heeltemal skoon nie. Danksy Juliana met haar span is die foute herstel en die eenheid weer gediens. Daarna was die vakansie op spoor.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Trevi 11
Hi daar. Dankie vir die review. Ek is bly alles was uitgesorteer vir julle en ek vra om verskoning vir dit. Hoop om julle gou weer te sien.

Bongi M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.4
Jul 2026

Overall, we had a wonderful stay and would happily recommend Trevi 11. Our stay was pleasant. The accommodation was clean, peaceful and quiet. The only downside for me was the check-out time, which is quite early. Having to leave so early while also ensuring the house is thoroughly cleaned can be a bit challenging. A slightly later check-out time would make the experience even better. The key needs to be dropped off at 9:00 and it is far.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rané
Trevi 11
Hi Bongi, Thank you for your feedback, and I'm glad to hear that you enjoyed your stay at Trevi 11. Regarding the check-out time, we are normally very lenient and happy to accommodate later departures upon request, especially when there is no check-in scheduled for the same day. Please feel free to request a later check-out time for any future stays. Best regards,

Jaco H
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Baie goeie verblyf, netjies en skoon. Ons sal definitief weer daar bly. Ons het baie lekker gebly. Akkommodasie is puik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle A
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Great sea view. Accommodation was excellent. Cannot fault anything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle V
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Verblyf was uitstekend en ons het ons kuier baie geniet. Die adres op die bespreking is ongelukkig nie die regte adres nie. As mens 'n GPS aansit met die gegewe adres, dan kom jy nie uit by Trevi 11 nie. Nadat agent my oor die foon beduie het, kon ons die plek vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Trevi 11
Dear Michelle, Thank you very much for you beautiful reply to Trevi 11. I will be sure to check the GPS on the address for any future bookings. Thanking you. Regards Joan (Trevi 11)

Nozipho M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2022

My stay was very good I have enjoyed the beautiful apartment. Trevi 11 is such a beautiful apartment I enjoyed my stay there. The apartment was very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanri K
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Lieflike eenheid met asemrowende see-uitsig. Heerlik gebly. Alles wat mens nodig het. Die 2 vol badkamers is definitief 'n aanwins. Heerlik ruim. Alles wat mens nodig het is daar. Stylvol en gemaklik gemeubileer. Lieflike eenheid. Gevoel asof mens tuis is, net lekkerder by die see. Sal beslis weer by Trevi 11 tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Trevi 11
Dear Sanri, It was only our pleasure to have you stay at Trevi 11 - Shelly Beach thank you for the beautiful photos and I look forward to seeing you in the future, wow what an awesome guest you were to have at Trevi 11 - Shelly Beach. Stay healthy & safe. Regards Joan (Host)

Corne F
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2022

Baie lekker, huisbak het net nie gewerk nie. Huisbak was nie werkend nie en ons moes alles opdra 2de vloer toe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Des 2021

Lekkerste seevakansie ooit! 'n Juweel in Shelly beach! Eerste indruk was: wat 'n wonderlike see uitsig! In sonweer is jy naby die privaat strand wat baie skoon is, en in reënweer kan jy rustig oor die see uitkyk. Eenheid is groot en ruim en alles wat jy nodig het is daar. Jy is naby 2 groot winkelsentrums, waarvan een loopafstand is. Wat 'n wonderlike vakansie, 7 dae was te min!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 824

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R1 590
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 590
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1382 Marine Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37fa37a6d64cda5e08f16fe27daa4b61f936eba4b170457c6b505e700b97274ecc6135ec12d747faa3a5738731d3426c6089?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 1382 Marine Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -30.803504 30.412282

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang