+54
Wildsplaas in Gauteng

Trichardspoort Game Farms

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Bokmakierie en Blou Sysie
Selfsorg
Hamerkop
Selfsorg
Huisreëls

Welkom by Trichardspoort Game Farm! Ons vertrou daarop dat julle jul tyd op hierdie pragtige plaas sal
geniet. Neem asseblief kennis van die volgende reëls:
* Geen harde musiek na 21:30
* Moenie meubels en matrasse skuif nie.
* Rook is verbode binne die verblyfeenhede.
* Met vertrek, plaas gebruikte handdoeke in die bad of stort
* Ons versoek vriendelik dat jy die huis in dieselfde toestand waarin dit was toe jy aangekom het, agterlaat.
* Moenie oorskietkos buite of op kombuistoonbanke laat staan nie, aangesien dit klein diere en insekte kan
lok.
* Met vertrek moet alle skottelgoed gewas en weer in die kaste geplaas word. Indien nie, sal ‘n addisionele
skoonmaak koste van R 500.00 gehef word.

Wildsritte is R200 per volwasse en R100 per kind onder 12 jaar oud of jonger. Ons kan maksimum 17 mense op 'n slag vat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Trichardspoort Game Farms, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA054774160f3a9ebb8c4e54603aefaa36d9dc7ad89d0685511bd2a5a986c41af7b9fe2016a0c065a84de074205b04091e4485?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7) 8 5 1 5 Trichardspoort Game Farms Bronkhorstspruit 1020 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.62047811559 28.936323970557
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang