Beskrywing
Dié houthuis het 'n grasdak en is geskik vir rugsakreisigers. Die houthuis beskik oor 1 klein kamer met 'n stoep. Daar is 1 dubbelbed in die kamer met 'n muskietnet en die kamer maak van 3 gedeelde ablusieblokke en 'n gemeenskaplike kombuis gebruik. Dit is een van die oorspronklike hout- en riethutte wat in 1997 op die perseel gebou is en is die enigste een wat nog staande is.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Let asseblief daarop dat daar 'n 1,3 km lange sandpad tussen die teerpad-afrit en die lodge self is. Daar is ook 'n 4x4- en 2x4-roete wat gedurende sekere maande van die jaar 'n uitdaging kan wees aangesien daar diep sand is. Die pad is nie gepas vir baie lae sedanvoertuie nie. Skakel asseblief die lodge om uit te vind in watter toestand die pad is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Een kamer met 'n skeidingsmuur wat 1 koningingrootte-bed van 2 dubbelstapelbeddens skei. Klein veranda, ongekunstelde afwerkings, kragpunte, houthortjievensters met gaas, linne en slegs muskietnette oor die koningingrootte-bed. 3 gemeenskaplike ablusieblokke. Selfsorgkombuis.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Let asseblief daarop dat daar 'n 1,3 km lange sandpad tussen die teerpad-afrit en die lodge self is. Daar is ook 'n 4x4- en 2x4-roete wat gedurende sekere maande van die jaar 'n uitdaging kan wees aangesien daar diep sand is. Die pad is nie gepas vir baie lae sedanvoertuie nie. Skakel asseblief die lodge om uit te vind in watter toestand die pad is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer in 'n gebou met 3 kamers. Dit het 'n koningrootte-bed, linne, handdoeke, muskietnet, kragpunte en 'n waaier. Sitplek buite. 3 gemeenskaplike ablusieblokke en'n selfsorgkombuis.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Kamergeriewe
- •Waaier
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Let asseblief daarop dat daar 'n 1,3 km lange sandpad tussen die teerpad-afrit en die lodge self is. Daar is ook 'n 4x4- en 2x4-roete wat gedurende sekere maande van die jaar 'n uitdaging kan wees aangesien daar diep sand is. Die pad is nie gepas vir baie lae sedanvoertuie nie. Skakel asseblief die lodge om uit te vind in watter toestand die pad is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Groot kamer met 2 stelle dubbelstapelbeddens, linne, muskietnette oor al die beddens, handdoeke, kragpunte, sitplek binne met 'n koffietafel, 'n waaier en sitplek buite. 3 gemeenskaplike ablusieblokke en 'n selfsorgkombuis.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Kamergeriewe
- •Waaier
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Let asseblief daarop dat daar 'n 1,3 km lange sandpad tussen die teerpad-afrit en die lodge self is. Daar is ook 'n 4x4- en 2x4-roete wat gedurende sekere maande van die jaar 'n uitdaging kan wees aangesien daar diep sand is. Die pad is nie gepas vir baie lae sedanvoertuie nie. Skakel asseblief die lodge om uit te vind in watter toestand die pad is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Groot kamer met 'n privaat stort. Linne, handdoeke, muskietnet, koningingrootte-bed, kragpunte, tee- en koffiemaakgeriewe, waaier, seep en sjampoe word voorsien. Toegang tot gemeenskaplike en volledig toegeruste selfsorgkombuis. Privaat veranda met sitplek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Let asseblief daarop dat daar 'n 1,3 km lange sandpad tussen die teerpad-afrit en die lodge self is. Daar is ook 'n 4x4- en 2x4-roete wat gedurende sekere maande van die jaar 'n uitdaging kan wees aangesien daar diep sand is. Die pad is nie gepas vir baie lae sedanvoertuie nie. Skakel asseblief die lodge om uit te vind in watter toestand die pad is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Groot kamer met 'n koninggrootte-bed, linne, muskietnet, lugversorging, en suite-stort, toilet en wasbak, gratis seep en sjampoe, koffie- en teemaakgeriewe en 'n waaier word voorsien. Daar is sitplek buite. Toegang tot gemeenskaplike en volledig toegeruste selfsorgkombuis.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Let asseblief daarop dat daar 'n 1,3 km lange sandpad tussen die teerpad-afrit en die lodge self is. Daar is ook 'n 4x4- en 2x4-roete wat gedurende sekere maande van die jaar 'n uitdaging kan wees aangesien daar diep sand is. Die pad is nie gepas vir baie lae sedanvoertuie nie. Skakel asseblief die lodge om uit te vind in watter toestand die pad is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Huis met privaat parkeerplek, braai en veranda. Oopplan-sitkamer en kombuis, tweeplaatstoof, mikrogolf, 2 slaapkamers wat elk 2 koninggrootte-beddens of 2 driekwartbeddens het, plus 'n slaapbank. Verdere geriewe sluit 'n stort, linne, muskietnette, tee en koffie en toiletware in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Let asseblief daarop dat daar 'n 1,3 km lange sandpad tussen die teerpad-afrit en die lodge self is. Daar is ook 'n 4x4- en 2x4-roete wat gedurende sekere maande van die jaar 'n uitdaging kan wees aangesien daar diep sand is. Die pad is nie gepas vir baie lae sedanvoertuie nie. Skakel asseblief die lodge om uit te vind in watter toestand die pad is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ma's Cottage het slaapplek vir 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 slaapbanke. Die eenheid het lugversorging en beskik oor 1 aparte slaapkamer, 3 badkamers met 'n stort en 'n leefarea. Daar is ook 'n swembad, braaigeriewe en 'n terras.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Let asseblief daarop dat daar 'n 1,3 km lange sandpad tussen die teerpad-afrit en die lodge self is. Daar is ook 'n 4x4- en 2x4-roete wat gedurende sekere maande van die jaar 'n uitdaging kan wees aangesien daar diep sand is. Die pad is nie gepas vir baie lae sedanvoertuie nie. Skakel asseblief die lodge om uit te vind in watter toestand die pad is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sandstraat 1, Tritonweg, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom