+25
Selfsorg in Knysna

Trogon Unit

4 gaste

0 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 45 Fraser Street, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Trogon Unit is 'n moderne woonstel in Hunters Home, Knysna, wat 'n gemaklike en rustige oornagplek bied vir 2 volwassenes en 2 kinders.

Die oopplan-ruimte is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank geskik vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Gaste het toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en veilige parkering.

'n Hoogtepunt van die woonstel is die beskutte patio, 'n heerlike buitelugruimte perfek om te ontspan. Ontspan, geniet 'n braai, of geniet eenvoudig die rustige omgewing en voëlgesang. Die weerbeskermde patio kan die hele jaar deur geniet word, of dit nou vir 'n somerbraai of 'n sonnige winterontbyt is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Erastus H
Saam met lewensmaat
5.0
Splendid. Beautiful in so many ways, quiet and just what a couple wants.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Aj V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Ja, beslis. Dit was lekker.
Sep 2025
Darren J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ek het baie lekker gebly.
Sep 2025
René M
Saam met lewensmaat
5.0
Beveel aan vir enige persoon. Fantasties. So goed toegerus, netjies. Ons het net oornag, was nogtans absoluut die moeite werd. Sal beslis weer gaan.
Aug 2025
Glenthea B
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice and. Very nice. Would definitely go again and recommend to a friend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ryno Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 45 Fraser Street, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Trogon Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

45 Fraser Street, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9c7c3786bca4bd1ea18da915b7b9d626f196feebbf8722497672afde3d90bbe55c8dccd2f578884fb8d5e68b632d922b720?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 45 Fraser Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.060848764666 23.088837070297
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang