+21

8 gaste

4 slaapkamers

6 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Molen Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Tromp se Huis is 'n historiese huis in Trompsburg, waar die Tromp-gesin in 1912 gewoon het. Die huis bied 'n unieke mengsel van ouwêreldse karakter en moderne gerief, wat dit ideaal maak vir reisigers wat 'n rustige wegbreek of 'n gerieflike oornagplek tussen Colesberg en Bloemfontein soek.

Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n enkelbed, en daar is 'n bykomende slaaparea met 'n enkelslaapbank. Linne, handdoeke en warm komberse word voorsien. Die tweede badkamer is ingerig met 'n bad, toilet en wasbak.

Die leefareas sluit 'n sitkamer met 'n antrasiet-kaggel in vir koue Karoo-aande. Daar is ook 'n sonkamer vir ontspanning. Die volledig toegeruste kombuis het 'n eetarea waar gaste kan bymekaarkom. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Koffie en tee word voorsien. Die huis spog met Oregon-houtvloere en 'n pragtige sitkamer met staalplafonne, wat dit 'n nostalgiese sjarme gee.

Braaigeriewe en veilige parkering is beskikbaar. Tromp se Huis is langs 'n tennisbaan geleë, wat dit ideaal maak vir tennis- of piekelbal-entoesiaste. Verskeie restaurante is in die dorp geleë. Plaaslike besienswaardighede sluit in die Gariepdam, Klipmuur en Boesmansfontein.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Theuns H
5.0
Lekker rus. Baie mooi ou huis met ryk geskiedenis. Kon lekker rus na 'n lang dag op die pad.
Jan 2026
Charmaine M
Gesin met tieners
5.0
Rustige, netjiese, goed toegeruste verblyf oppad terug van vakansie af. Baie netjiese, goed toegeruste oorslaapplek in klein dorp. Perfek geleë vir ha...
Sien meer
Des 2025
Ilma B
Saam met lewensmaat
5.0
Loved the homely atmosphere. Beautifully renovated and furnished with a touch of history. It is an ideal overnight stay, especially for...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Aldea J
Gesin met tieners
5.0
Heerlik! Net te kort oorgebly! Baie behulpsame gasheer. Dit is 'n baie gerieflike huis. Ons het die hele huis vir ons 6 beskikbaar gehad teen 'n baie ...
Sien meer
Okt 2025
Pieter W
5.0
In alle opsigte meer as wat mens kan op hoop. In alle opsigte meer as wat mens voor kan hoop.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 3 Molen Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink Tromp's Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek

3 Molen Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73e10608b9e0a785ce847332db2e892eb86a633c55a8bd7c88ba56668891926bc96b888b579638433a40f58e687ab4bbbe4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 3 Molen Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.034742279856 25.775138512055
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang