Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trout Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lowestoffe-plaas, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Trout Lodge is 'n selfsorghuis wat in 1990 gebou is en net 26 km vanaf die skilderagtige dorpie Hogsback geleë is. Die dorp is vir sy natuurskoon, die Amatola-berge, die welige inheemse woude, watervalle en pragtige voetslaanroetes bekend.

Die bekoorlike huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Een van die slaapkamers met 'n dubbelbed het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die gaste in die ander slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n elektriese stoof, tweeplaatgasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel vir 8 gaste en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, stoele en 'n uitsig oor die dam, waar gaste ook kan kunsvlieghengel. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Trout Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Lowestoffe-plaas, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amathole-distrik Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lowestoffe-plaas, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87448021e839cdfe43d81a367b0cf601b2cad63a69067e261e309035be30e560fc0ca0fbe3e59aeca4bc6b63b5498d0732aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense Lowestoffe Farm Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.44305062399 26.908627935888
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem