4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bufflespoort Road, Utopia Nature Estate, Buffelspoort, 0350, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Kry jou lewe weg van die netwerk en word wakker met die geluide van die natuur by Utopia Bio Diversity Estate. Tshiamo Utopia 101 is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid, perfek vir 'n gesin en 'n paradys vir natuurliefhebbers.
Hierdie huis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot 'n eetarea en maak oop na die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Daar is ook gratis WiFi beskikbaar.
Die eenheid maak oop na 'n lieflike patio met buitesitplek en braaigeriewe, met skouspelagtige uitsigte oor die Bosveld. Gaste kan in strome swem, die staproetes aandurf en gebruik maak van die 3 swembaddens, tennisbane en putt-putt-baan wat die landgoed bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 249
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Bufflespoort Road, Utopia Nature Estate, Buffelspoort, 0350, Noordwes
- Gaste dink Tshiamo Utopia 101 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bufflespoort Road, Utopia Nature Estate, Buffelspoort, 0350, Noordwes
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang