Stormsrivier Akkommodasie by Tsitsikamma Backpackers | LekkeSlaap
+44

Tsitsikamma Backpackers

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosastraat 54, Stormsriver Village, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R540 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tsitsikamma Backpackers bied 'n unieke, omgewingsvriendelike en rustige atmosfeer in Stormsrivier, omring deur die wonderlike Tsitsikamma-woud en -berge. Die Backpackers is maklik bereikbaar, dis net duskant die N2-hoofweg en slegs 65 km van Plettenbergbaai en 'n 110 km van Jeffreysbaai af en ook op die Baz Bus-roete.

Verblyf word in gastekamers, gesinskamers, gemeubileerde tente, en rugsakreisigerskamers gebied. Daar is slaapplek vir 42 gaste in totaal. die lodge maak voorsiening vir reisigers wat wil ontspan in hierdie mooi omgewing.

Geriewe op die perseel sluit badkamers, kombuis-areas, 'n buite boma met 'n vuurput, binne- en buite braai-areas, DStv, 'n groot kuierarea, veerpyltjiebord, pooltafel, vlugbalbaan, wasgoedgeriewe, internetgeriewe, 'n kroeg, toesluitkaste vir besittings, kringtelevisiekameras en parkeerplek op die perseel in.

Geriewe sluit in: voldoende badkamer-geriewe, goed toegeruste eetareas, braai-areas binne en buite, 'n wonderlike boma met 'n vuur en kroegarea, DStv in beide groot vermaakareas, sokkertafel, veerpyltjies, pooltafel, vlugbalbaan, wasgoedgeriewe, internet, verversingskroeg, kluise, geslotekringtelevisies en parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Tsitsikamma Backpackers
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Formosastraat 54, Stormsriver Village, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Gaste dink Tsitsikamma Backpackers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R540
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R540
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosastraat 54, Stormsriver Village, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA910d5a9df4796a754f798eaba15026048c8df259ceb9a064707cad9c21a54674bbffd08ec8d5bab9d03942f12183316d3877?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R540  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 54 Formosa Street Stormsriver Village 6308 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.970875950681 23.883290290833
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za