LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+54
Selfsorg in Stormsrivier

Tsitsikamma Wolf Sanctuary

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R102, Plot 510 Eilandshoogte, Witelsbos, Tsitsikamma, 6308, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Tsitsikamma Wolf Sanctuary is in die skilderagtige Tsitsikamma-area van Suid-Afrika geleë en bied unieke verblyf wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Hiér sal gaste na die nagtelike gehuil van die inwonende wolwe kan luister. Dit word deur berge, die Elandsrivier, denneplantasies en inheemse woude omring. Hierdie verblyf dien as 'n veilige hawe vir mishandelde wolwe en wolfhonde.

Gaste kan tussen die rustieke houthuisies of tradisionele teepee-tente kies wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die gaste in die houthuisies deel 'n aparte badkamer wat 'n bad het. Warm water word deur 'n gasgeiser voorsien. Die houthuisies het 'n selfsorg-boskombuis wat met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof en basiese eetgerei toegerus is. 'n Gemeenskaplike braai-area en 'n vuurput is beskikbaar.

Die teepee-tente het binne en buite herlaaibare, sonkragligte. Gaste gebruik 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n gemeenskaplike vuurput, braai-area en boskombuis wat met 'n gasstoof toegerus is.

'n Dagpas en 'n begeleide toer is by die tariewe ingesluit. Gaste kan Tsitsikamma verken, staproetes, rivieraktiwiteite en die skoonheid van inheemse woude in die area geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan E
Saam met lewensmaat
5.0
Werd om te ervaar. Baie spesiaal! Baie dankie vir al die personeel, julle is great! Teepee was baie lekker om in te slaap. Alles wat nodig is. Die wol...
Sien meer
Sep 2026
Hans J
Saam met lewensmaat
5.0
Sal aanbeveel. Baie interessant en insiggewend gewees. Plekkie netjies en gashere baie vriendelik. Ekstra spesiaal was die liefdevolle kat wat sommer ...
Sien meer
Jul 2026
Mark E
Saam met vriende
5.0
Rustic value. Amazing stay, rustic venue and hearing the wolves at night was incredible. Facilities were amazing and had the best showe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Genevieve B
Saam met vriende
5.0
Friendly, accommodating and very clean lodgings. Wonderful stay, but I will advise insect repellent as I was bitten badly overnight.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Madelein P
Saam met lewensmaat
5.0
Magical! It was a beautiful stay! The wolves were such a treat howling at night, the staff were super friendly, and it was so clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • R102, Plot 510 Eilandshoogte, Witelsbos, Tsitsikamma, 6308, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tsitsikamma Wolf Sanctuary het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R102, Plot 510 Eilandshoogte, Witelsbos, Tsitsikamma, 6308, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83ab1ffac62e1a468a0e17165a9569916fba4d4fafacc54ccd76571daf9dc9c5377f48336ea9e392a95c07d66f07186c610e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 R102 Plot 510 Eilandshoogte, Witelsbos 6308 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -33.978605 24.04777

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang