LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tswalu Grove Safari Lodge | LekkeSlaap
+46

Tswalu Grove Safari Lodge

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloekomstraat 95, Hartzenbergfontein, Walkerville, 1876, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tswalu Grove Safari Lodge is in Walkerville geleë. Die lodge bied gaste die geleentheid om terug te keer na die natuur en om wild wat vryelik wei of beeldskone staproetes te ervaar. Ons bied waarlik die beste van twee wêrelde, aangesien ons na aan die stad, maar ver genoeg verwyder is om jou van die alledaagse gejaag te vergeet.

Ons bied verblyf in 6 slaapkamers met die name Leopard Tree, The Baobab, Zebrangeti, Kalahari, Tusker en Safari. Elkeen van ons kamers het gemaklike beddens en 'n badkamer. Elke kamer bevat geriewe soos 'n kombuisie, leefarea en eetarea.

ons bied verder ook 'n swembad, braai-area en konferensiegeriewe.

Gaste kan ook doendinge soos voëlkyk, staproetes en swem op die perseel geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Tswalu Grove Safari Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Bloekomstraat 95, Hartzenbergfontein, Walkerville, 1876, Gauteng
  • Gaste dink Tswalu Grove Safari Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloekomstraat 95, Hartzenbergfontein, Walkerville, 1876, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwZTA4OTMzLTI1NTMtNDM0ZC04Y2Y2LTM1N2UyZmE1MzUwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 95 Bloekom Street Hartzenbergfontein 1876 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.393878193574 27.978517879623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!