Parys Akkommodasie by Tu-Vrede Guesthouse | LekkeSlaap
+8

Tu-Vrede Guesthouse

73 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 42, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Tu-Vrede Gastehuis is in die lieflike, rustige Parys geleë, stapafstand vanaf die Vaalrivier en al die wonderlike winkeltjies en restaurante waarvoor Parys so bekend is. Ons doel is om ons kliënte so tuis en gemaklik moontlik te laat voel.

Tu-Vrede Gastehuis het 6 netjiese en suite-kamers beskikbaar.

Kom herlaai jou batterye by Tu-Vrede Gastehuis. Hier is 'n swembad, lapa en braaigeriewe vir luilekker oomblikke saam met jou vriende of familie. Al die kamers bied direkte toegang tot die swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 73 resensies vir Tu-Vrede Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Presidentstraat 42, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Tu-Vrede Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 42, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlMjcyMDA4LTFmOWQtNGY3OC05ZTk0LWUwMWY0NjMxZTZhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 73 5 1 5 42 President Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.897084810102 27.456355084656
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za