Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsumkwe Country Lodge

  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein Tsumkwe, Tsumkwe, 0000, Otjozondjupa
  • Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Nyae Nyae-raad van toesig is in 1998 geregistreer om die gebied te beskerm. Dit dek 'n beskermingsarea van 1 miljoen hektare van ongerepte wildernes in die ooste van Namibië wat aan Botswana grens.

Tsumkwe Country Lodge is naby die Nyae Nyae-panne en Khaudom Nasionale Park. Dit is die ideale wegspringplek vri avonture na die Zambezi-streek en Botswana. Tsumkwe is 'n stil wildernesparadys.

Tsumkwe Country Lodge is die enigste verblf aan die Namibiese kant van dei area en dit bied verblyf in 22 chalets met en suite-geriewe in 'n rustieke, gemaklike styl.

Elke dubbelkamer-permatent het 2 enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggrootte-bed. Elk van die eenhede het 'n en suite-badkmer met 'n stort. Die eenhede het ook vloegskerms en muskietnette.

Die gesinskamer by Kliphuis is ideaal vir volwassenes met kinders. Dit het 4 driekwartbeddnes. Die gedeelde en suite-badkamer het ook vliegskerms en muskietnette.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.2 uit 5van 1 resensie vir Tsumkwe Country Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Grootfontein Tsumkwe, Tsumkwe, 0000, Otjozondjupa
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Otjozondjupa Namibië
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein Tsumkwe, Tsumkwe, 0000, Otjozondjupa
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7de0168fe76e48a2d74e68b024f29736f348457ad6b7131627e280b8e588cd7b006249ae41dfb6c7b5560b899187f6fc794b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 Grootfontein Tsumkwe Tsumkwe 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.601306 20.495361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem