Tugela Mouth Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tugela Mouth Guest House is 'n selfsorgvakansiehuis op die eienaar se perseel. Dit is 'n uur van Durban af, by Tugela Mouth geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af.

Die huis is volledig gemeubileer en het 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Twee van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en en suite-badkamers, terwyl die ander 2 solderkamers stapelbeddens het en 'n badkamer deel. Die kombuis is goed toegerus om maaltye voor te berei en beskik oor al die toebehore wat jy sal nodig hê.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n kroegarea waar gaste lekker kan kuier. Die leefarea lei na 'n groot houtdek en daar is 'n swembad, tuin en 'n lapa met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n hek met afstandbeheer.

Tugela Mouth Guest House is naby die rivier en strand, en ook net 'n entjie se ry van 'n winkelsentrum en ander geriewe af. Daar is 2 honde en katte wat op die perseel woon.

Slaapplek

'n Bespreking by Tugela Mouth Guest House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Italiaans
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Tugela Mouth Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 700 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za