Selfsorg in Hermanus

Tuis en Tevrede

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wilmarie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Excellent accommodation. Wonderful stay with all needed amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Beautiful quiet setting with amazing hosts! Tuis en Vrede is in a beautiful setting. Quiet with a beautiful garden. The family are wonderful people as are their children. The place was beautifully decorated and well looked after. I went with my 80-year-old mom and my sister and they too enjoyed their stay. We will most certainly be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Gesellig, lekker braaiarea, speelarea en gerieflik met 2 badkamers en 2 kamers. Baie netjies, gasvrou is vriendelik en hulpvaardig. Alles was daar wat ons nodig gehad het, ons was meer as tevrede!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Nov 2025

Gerieflike, netjiese verblyf redelik naby die strand. Ons het die verblyf geniet. Voldoende spasie en geriewe. Die huis is stapafstand van die strand geleë in 'n stil area. Die braairooster moet skoongemaak word en die dakwaaier in die hoofslaapkamer is buite werking en benodig 'n skoonmaak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lucas
Tuis en Tevrede
Hi Janet, Dankie vir die terugvoer, Ons is bly dat jy lekker by ons gebly het, Die dakwaaier werk, jammer ons kon vir jou reg gehelp het as ons geweet het dat jy gesukkel het om hom aan te sit, jammer oor die braai rooster. Ons voorsien gewoonlik 'n skropborsel wat mens net 'n ligte skrop kan gee nadat die rooster warm gebrand is deur die vuur voor 'n mens braai. Lekker dag vir julle, hoop om julle weer te sien.

Eugene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Comfortable 2 day visit. Comfortable stay. Furnishings good and beds super comfy. Living area a bit snug for 4 people. As we were only two, it was fine. Perhaps noticed it because of inclement weather, so stayed indoors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dewald S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Voel baie tuis en tevrede soos die plek se naam. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lovely modern accommodation and generous owners. We had a wonderful experience at Tuis & Tevrede. The owners were so friendly and were very accommodating with my young kids. I will definitely recommend them, especially for a family with kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shiree J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Was goed verwelkom en die eienaar en sy vrou baie vriendelik. Die plekkie was perfek. Tuis en Tervrede was die perfekte plekkie vir my en my gesin. Ons het inderdaad baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lucas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Kiewiet Lane, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a9174c2c035bf532a14feffb76f91c1d29925ef41c025e406c06a7ba71d245d560ff215fa3a9242ee38527a68c74967c96d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 1 Kiewiet Lane Kwaaiwater 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.4087139 19.262268
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang