Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Turksvygrivier Safari's

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 26 resensies vir Turksvygrivier Safari's
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lindy L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy L
Gesin met tieners

Ons sal graag weer wil kom bly.

Die verblyf in Turksvygrivier Safari's was fenomenaal. Die akkommodasie was van hoë gehalte. Ons seuns het lekker weg van pa en ma in die "hout huis" geslaap. Ons het selfs ons 2 brakkies saamgeneem en hulle het die plaaslewe vreeslik geniet. Die gemeenskaplike kuierarea was baie goed toegerus. Die kameelperdvel het my Pug in sy spoor gestuit, ons moes hom daaroor dra, dit was skreeusnaaks. Ons het selfs in die plaasdam gaan afkoel, en binne sekondes weer droog gewaai. Dit was 'n wonderlike siel-vullende wegbreek van die stadslewe. Baie dankie dat ons hier vir 2 aande onsself weer kon kom vind. Dankie ook vir die lekker koffie en beskuit, alhoewel ons Madam/Eve, die beskuit namens ons kom geniet het (ons moes dit nie op die tafel gelaat het nie). Ons het hulle net soveel geniet. Sien julle weer binnekort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard H

Was nie soos verwag nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Randell P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randell P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Dit was 'n goeie rustige plek om weg te breek van die stad af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turksvygrivier Safari's se terugvoer

Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.

Turksvygrivier Safari's
Marlize L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize L
Gesin met klein kinders

Heerlik, onspanne gasvry.

Ons het heerlik na 'n warm Desembersdag in die dam baljaar. Pragtige diere langs die dam gesien. Voor die vuur tot laat na naggeluide geluister.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leinadu A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leinadu A
Enkelreisiger

Ideaal.

Rus en vrede, so by die water met die Karoo se stilte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie W

Rus vir siel en gees!

Stilte, natuurgeluide, stap, kano, swem in dam, skoon lug, uitgestrektheid van die Karoo en plaasatmosfeer was werklik salf vir die gemoed. Sterre skyn helder. Ons het gehou van die rugged en basic aanslag. Amper vergeet ek: ons is bederf met roosterkoek en die heerlikste konfyt - behoorlik vingers afgelek - petit-groenvyekonfyt van die plaas af. Damhuis kort net nog 'n trappie of iets - veral as mens se knie nie lekker is nie - dit is nét te hoog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celia Nobayeni Lulama G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Celia Nobayeni Lulama G
Saam met vriende

Could be best for groups, not individuals, as there is no security at the gate.

We were 2 females. The fact that we were all by ourselves on the farm made us feel unsafe. Otherwise the stay has a potential of being suitable for a group holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en pragtige atmosfeer.

Die plekkie was maar klein en het nie sy eie kombuisie gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V
Gesin met klein kinders

Rustigheid.

Ongelooflike gasvryheid ontvang van die eienaar. Die plek is lekker geleë, volledig toegerus en baie gemaklik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Gesin met klein kinders

Great stay, looking forward to another visit.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n voorreg om hier te kon bly. Alhoewel die weer nie saamgespeel het nie kon ons nogsteeds lekker binne sit elkeen met 'n roosterkoek in die hand langs die binnebraai!

Ons het bietjie laat geloop en het per sms gereël om na die aankomstyd eers arriveer. Ekstra moeite is gedoen om ons welkom te laat voel na ons lang rit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stop over near Pearston.

Perfectly tranquil accommodation in the heart of the Eastern Cape. Spacious, neat and well equipped. And pet friendly, our dogs loved the wide-open spaces.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

My husband and I loved everything about Turksvygrivier Safari's. We love the outdoors, so it was perfect! Clean, friendly staff and just all round great. We're sad that we couldn't stay longer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jansen B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jansen B
Gesin met klein kinders

Uitgerus.

Baie lekker skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guido F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Guido F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable and characterful overnight stop after a long drive.

It was quiet and peaceful, we would have loved to explore the farm more and its wildlife and plants more, but had a long trip ahead. We were were received with friendliness and hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service from our host. Resort was clean and very comfortable. Host assisted us with meat for braai, as town did not have any facilities to purchase any groceries. Thank you very much for wonderful stay.

When we arrived in town at Pearston, we found that there was no shop to purchase groceries, and meat. Our host came to our rescue, and supplied us with some fresh karoo lamb ribs, and venison wors to braai. We were also upgraded to a more luxurious room, at no extra expense. I am truly thankful to our host, and we had a wonderful night's stay at the establishment. Peace and quiet to the highest degree. I pray that you receive some much needed rain soon, as it is heart-breaking to see the drought first hand. Thank you once again to all concerned.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanré H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanré H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was wonderlik. Die plek sal ek aan almal aanbeveel.

Die plek was netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turksvygrivier Safari's se terugvoer

Hi Chanre

Baie dankie vir mooi resensie.

Hoop om julle weer te sien

Turksvygrivier Safari's
Konstant D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Konstant D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens en vriendelikheid.

Op tyd en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zach M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zach M
Gesin met klein kinders

Mooi omgewing, goeie geriewe, baie lekker om op 'n werkende plaas te slaap weg van verkeer en ander geraas.

Kinders gee hanslammers kos, swem in die sement dam, maak vuur met kersbos en speel in die ope Karoo lug terwyl die son pienk skilder teen laat middag. Baie lekker slaapgeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom V
Saam met vriende

A great stop for our trip.

What an amazing place to visit and get away. Very nice beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aniza M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aniza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir my siel. Wonderlike gasvryheid. Ekstra dienste gelewer sonder dat ons gevra het daarvoor. Baie dankie.

Daar was deurentyd iemand om te help en daar was soveel ekstras wat nie by ander plekke aangebied word nie ─ gratis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turksvygrivier Safari's se terugvoer

Hi Aniza,

Baie dankie vir jou review! Baie bly julle het lekker gekuier. Hopelik sien ons julle gou weer.

Turksvygrivier Safari's
Johan P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi, rustige area. 'n Sterrekyker se droom.

Die diens was goed en die area is vreeslik wild, nog met geen mensgemmakte dinge in sig nie. Die ideale wegbreekplek vir mense wat bietjie met hul gedagtes gelos wil word sonder enige mense of dinge wat hulle pla. Daar is geen ligbesoedeling nie so mense wat hou van sterrekyk sal ook die plek baie waardeer. 'n Regte Karoo-ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turksvygrivier Safari's se terugvoer

Hi Johan,

Baie dankie vir jou mooi woorde! Bly julle het julle kuier geniet! Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Turksvygrivier Safari's
Jonathan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place, fantastic people.

A must stay. What a fantastic place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese plek, fantastiese mense.

'n Moet besoek. Wat 'n fantastiese plek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turksvygrivier Safari's se terugvoer

Hi Jonathan,

Thank you for your kind words! Glad you enjoyed your stay. Hope to see you again in the future.

Turksvygrivier Safari's
Lydia O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia O
Gesin met tieners

Baie rustig en puik.

Baie netjies. Alle bybehore voorsien. Gashere baie vriendelik. Sal definitief terug gaan vir 'n langer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turksvygrivier Safari's se terugvoer

Hi Lydia

Baie dankie vir jou gawe woorde. Dit was baie lekker om julle daar te hê en sien uit na 'n volgende kuier.

Turksvygrivier Safari's
Samantha V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Samantha V
Gesin met tieners

Netjiese verblyf wat in jou basiese behoeftes voorsien.

Dit is 'n netjiese houthuisie met all die benodigdhede vir jou basiese behoeftes. Ongelukkig met die verskriklike droogte in die omgewing was die fotos misleidend. Die dam waarlangs die huis gebou is en wat op die fotos verskyn, is heeltemal opgedroog (al vir 'n paar jaar blykbaar). Gelukkig was daar 'n lieflike koel en silwerskoon plaasdam waar ons kon afkoel, maar nog steeds nie wat ons verwag het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Turksvygrivier Safari's se terugvoer

Hi Samantha

Baie dankie vir jou resensie. Jammer as ons nie voldoen het in julle verwagtinge nie, maar ongelukkig kan ons nie die weer bepaal nie en die droogte het die hele Karoo in rep en roer. Ons het wel nou uiteindelik baie lekker reën gehad en die dam sprankel weer vol water.

Hopelik sien ons julle weer eendag en dat julle 'n dam vol water sal sien.

Groete

Turksvygrivier Safari's
Werner S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S
Gesin met tieners

Lekker rustig, goeie rusplek op pad Kaap toe.

Hulle het ons ook lekker aandete gegee om te braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R337, Turksvygrivier, Pearston, 5860, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca7cac2cf13fdc8367e1b5d934caca59c3e267f17d45b4f1980e19a6f83e3c615b2a7bda67ef51f38470caa89db87153dc5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 R337 Turksvygrivier 5860 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.627599490804 25.060464619883
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem