Turtle's Nest
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 19 Bairn Street, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Turtle's Nest is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in Uvongo, KwaZulu-Natal, en is die ideale opsie vir 'n onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende, aangesien dit net 'n kort entjie van die strand af is.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en sluit 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV en WiFi vir vermaak.
Die leefarea maak oop na 'n privaat patio met 'n braai en buitemeubels, perfek vir oggendkoffie of buite-etes. Gaste kan ook die swembad geniet. Veilige parkering is beskikbaar, en die eiendom is binne loopafstand van restaurante, winkels en noodsaaklike geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Karen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 19 Bairn Street, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Bairn Street, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang