Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tutwa Desert Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southern Cross Wildreservaat, Narries 7, Kenhardt-weg, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R5 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tutwa Desert Lodge bied verblyf wat maaltye insluit naby die Namibiese grens, omring deur nasionale parke en wildreservate. Die Upington Lughawe is ongeveer 3 uur se ry ver.

Verblyf by Tutwa Desert Lodge word in verskillende suites met slaapplek vir 2 gaste gebied. Elke suite het 'n en suite-badkamer en linne, handdoeke en japonne word voorsien. Elke suite het geriewe soos lugversorging, 'n kluis, 'n yskassie wat op versoek met voorraad gevul kan word, en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die suites het hul eie stoepe of balkonne met uitsigte oor die landskap en op die berge van die pragtige Groen Kalahari.

'n Heerlike ontbyt, peuselgoed, middagtee en sekere etes is by die tarief ingesluit. Gaste kan aan opwindende buitelugaktiwiteite wat deur die lodge gereël word deelneem en uitstappies soos wildritte, boswandelinge, visvang en riviervlotvaart bespreek. Uitstappies na die Augrabieswaterval Nasionale Park kan ook teen 'n koste gereël word.

Die lodge is aktief by 'n luiperdbeskermingsprojek betrokke, benewens ander bewaringsinisiatiewe wat daarop fokus om die natuurlike flora en fauna van hierdie brose omgewing te bewaar. Die lodge is ook toegewyd tot bewaring op die Oranjerivier.

Tutwa Desert Lodge is die ideale wegbreek vir diegene wat op soek is na wildkyk, voëlkyk, water-avonture en sterrekyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Tutwa Desert Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Southern Cross Wildreservaat, Narries 7, Kenhardt-weg, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tutwa Desert Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R5 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southern Cross Wildreservaat, Narries 7, Kenhardt-weg, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhhcHYscpOMxYfbjhKHfwWUK8uI0yspESmBRvZ1XoB7NYZlCJVB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Southern Cross Game Reserve Narries No 7, Kenhardt Road 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.597305405361 19.841301888227