Twee Mossies Herberg
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Landaustraat 13, Meyerville, Standerton, 2430, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Twee Mossies Herberg bied selfsorg-akkommodasie en is in die voorstad Meyerville in Standerton, 'n groot, kommersiële landboudorp aan die oewer van die Vaalrivier in Mpumalanga geleë. Ontvlug van die stad en word wakker met die gekoer van duiwe en voëltjies wat tjilp. Neem asseblief kennis dat daar troeteldiere op die perseel is en daarom word ander troeteldiere nie toegelaat nie.
'n Plaasstyl-ontbyt en boerekos-aandete is beskikbaar mits dit vooraf gereël word teen 'n ekstra koste.
Die akkommodasie is aan die suidwestelike kant van Standerton in 'n omgewing met 'n plaasatmosfeer. Gedurende herfs is die velde versier in helder veldblomme en in die winter is dit koud, maar daar heers 'n gesellige atmosfeer. Sonsondergange is asemrowend hier.
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Landaustraat 13, Meyerville, Standerton, 2430, Mpumalanga
- Gaste dink Twee Mossies Herberg het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Standerton Mpumalanga
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Landaustraat 13, Meyerville, Standerton, 2430, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom