+17
Gastehuis in Vryheid

Twilight Inn

  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 48 Kommissie Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Twilight Inn is geleë in die oulike plaasdorpie Vryheid. Die eiendom bied gemaklike oornagverblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en kontrakteurs.

Die gastehuis kan tot 5 gaste akkommodeer en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers met lugversorging is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl elke en suite-badkamer met 'n stort toegerus is.

Die kamers het privaat ingange en is toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Veilige parkering en WiFi word voorsien.

Besienswaardighede in Vryheid sluit in Bloedriviervlei, Klipfontein-voëlreservaat, Vryheidheuwel-natuurreservaat, Ntendeka-wildernisgebied en Bivane-dam.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anezelle C
Gesin met tieners
5.0
Kort naweek vir my seun se sport het kans gegun om in Vryheid oor te bly. Die kamer is baie skoon, privaat en gerieflik. Word daagliks gediens met sko...
Sien meer
Apr 2026
Tanya V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly, sal weer so maak.
Apr 2026
Andre D
Besigheidsreis
5.0
Baie tevrede met die verblyf. Netjies en skoon met lugversorging.
Feb 2025
Katlego Lionel S
Saam met vriende
4.8
Amazing stay, amazing host. 10/10. The stay was great and the host lady was amazing, checked in with us, and even asked us about the po...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Tanya V
Saam met vriende
4.2
Baie genotvol. Baie, baie goeie diens, gaan regtig uit hulle pad om te help.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Eddie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 48 Kommissie Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Twilight Inn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

48 Kommissie Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8471cbddd660dd809a4fe0ced108ea57aed041ea4f6e0c6f23c82a60709b04eca6737662e31dc07275de22af21fbe1dc979f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 48 Kommissie Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -27.768598 30.776986
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang