- Slaapplek vir 9 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - 48 Kommissie Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Twilight Inn is geleë in die oulike plaasdorpie Vryheid. Die eiendom bied gemaklike oornagverblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en kontrakteurs.
Die gastehuis kan tot 5 gaste akkommodeer en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers met lugversorging is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl elke en suite-badkamer met 'n stort toegerus is.
Die kamers het privaat ingange en is toegerus met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Veilige parkering en WiFi word voorsien.
Besienswaardighede in Vryheid sluit in Bloedriviervlei, Klipfontein-voëlreservaat, Vryheidheuwel-natuurreservaat, Ntendeka-wildernisgebied en Bivane-dam.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Eddie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 48 Kommissie Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Twilight Inn het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Kommissie Street, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang