Two Bedroom Academia @ Essence Lifestyle
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
Two Bedroom Academia @ Essence Lifestyle is in Hochland Park, Windhoek geleë en bied pragtige selfsorgverblyf in smaakvol versierde woonstelle met moderne kenmerke. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin wat van die werklikheid wil ontsnap en in die son langs 'n swembad ontspan.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Daar is 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die gedeelde swembadarea het gemaklike sonstoele. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek en braaigeriewe is beskikbaar. Die verblyf is stapafstand vanaf kruidenierswinkels, 'n drankwinkel en 'n vulstasie. Dit is net 15 minute se ry vanaf die middestad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
- Gaste dink Two Bedroom Academia @ Essence Lifestyle het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1957 & 1517 Jacona Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang