Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tzamenkomst River Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 112 resensies vir Tzamenkomst River Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Corné S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné S

Genotvol.

Heerlike kos, gerieflike blyplek en vriendelike personeel. Baie dankie.

Barry S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S

'n ideale oornag bestemming vir die langpad.

Ons was vriendelik ontvang en het die verblyf baie geniet. Dit was netjies en skoon. Imke het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Sal beslis Tzamenkomst aanbeveel.

Zieldre K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zieldre K

Perfect.

Lovely, stunning views. Ideal accommodation.

Suzette M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette M

Die uitsig van die Oranje Rivier is prentjiemooi.

Ja, dankie, was heerlik gewees. Pragtige plaas met baie wild. Gasvryheid en vriendelike personeel. Heerlik geëet.

Heleen V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Belewenis.

Wonderlike bly gehad. Sal volgende keer definitief langer wil bly.

Johan L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Fantastic.

It was absolutely amazing.

Adri W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri W

Puik soos altyd!

Soos altyd, 'n spesiale plek! Net die TV-pakket wat verbeter kan word. Slegs Netflix en YouTube.

Antionette V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette V

Baie lekker gekuier. Baie mooi plekkie. Rustig en baie skoon en gemaklik.

Baie oulike plekkie by die water.

Ronnie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V

Happy and comfortable.

A very comfortable stay. Lovely place to stay over or spend a day or two relaxing. Our room was well-appointed, the beds were comfortable, the water was hot, the lights worked. The dining room is very peaceful overlooking the river. Food and service in the dining room is fine but could be improved by more attention to detail.

Riana V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Tzamenkomst River Lodge is 'n oase op die pad tussen die Kaap en Pretoria.

Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar oorslaap. Dit voldoen aan alle verwagtings: van die reëlings, die verblyf, die etes, die vriendelike en behulpsame personeel en netheid.

Josel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josel B

Stil en rustig.

Het baie lekker gebly. Die uitsig was asemrowend.

Willem S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Baie beslis 'n moet vir 'n oorslaap ten minste!

Nadat ek en my vrou al vir meer as 30 jaar elke jaar afry Kaap toe, het ons nou vir die eerste keer op die plek afgekom. Wat 'n fantastiese ervaring, voel of ons al die jare soveel verloor het deur nie van die plek te weet nie!

Pieter D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Fantasties.

Baie lekker gebly, goeie uitsig.

Gavin D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin D

Wonderlik en die bestuurder Tanya was baie hulpvaardig!

Die cottage was skoon, netjies en met 'n pragtige uitsig. Die diens was eerste-klas en die Oranjerivier is amper op jou stoep!

Lance J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance J

Welcoming, comfortable and restful.

Great overnight stay on our way home. Will definitely return.

Hannelie C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C

Die wonderlikste ervaring in lang tyd.

Ongelooflik. Verwelkoming net van die beste en sommer net alles.

Kimberley D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kimberley D

Perfect, cozy overnight stop.

Incredibly clean and comfortable stay, the food was superb and the views stunning, right on the river. Despite sub-zero temperatures, the room was warm and cozy.

Johan G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Baie goed.

Asemrowende uitsig oor rivier. Gerieflike kamers en warm in die winter. Beste oornag vir N1 tussen Kaapstad en Jhb en vise versa.

Carl D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl D

Swdws.

The place is absolutely stunning! All the staff were super friendly and accommodating. The room was clean and gorgeous. The views are stunning!

Keith G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith G

Lovely halfway oasis between JHB & CT.

This is our 2nd time at Tzamenkomst River Lodge and again a pleasure to arrive, kick back & relax after a day's driving. Accommodation is clean and comfortable, and the view over the Orange River helps take away the stress of the drive.

Johan G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Gerieflik, skoon, netjies en pragtige uitsig oor rivier.

Baie gerieflik, mooi en rustig, lekker aandete by boma.

San D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
San D

Over sleep was clean and tidy but the food was not good at all. The evening's food.

The food was terrible!

Madelaine V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine V

Great.

This place is awesome. I highly recommend it. If you drive past to Beaufort, you lose out!

Christy E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christy E

Ongelooflike natuurskoon en gemak.

Dit is 'n ongelooflike mooi plek. Daar is soveel diere te sien dat dit voel soos 'n natuurreservaat. Die eenheid het elke moontlike gerief en die personeel is baie hulpvaardig! Die kos is asemrowend!

Faan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faan P

Uitstekend!

Wat 'n ongelooflike ervaring, ons sal beslis weer daar oornag en oorweeg dit selfs om langer daar te bly! 10 uit 10 verseker !

Colin B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin B

Absolutely stunning.

Great accommodation, delicious food and friendly service.

Anchen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen D

Pragtige ligging, uitstkende uitleg, goeie diens en avontuurlike geleenthede.

'n Lafenis na die lang reis deur die Karoo.

Tersia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia S

Wat 'n juweel! Sal beslis weer hier kom bly.

Personeel was so vriendelik en behulpsaam. Aandete en ontbyt was heerlik. Pragtige kamer met die mooiste uitsig op die rivier. My twee Yorkies- kinders was in die sewende hemel.

Francis S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis S

Great stay!

Extra mile in accommodating our large group and dogs.

Carla D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D

Fantastic spot. So beautiful and peaceful.

The hosts were superb. The location is excellent and the surroundings are beautiful. We had a super dinner and breakfast at the lodge. Would highly recommend.

Karien L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien L

Absoluut fantasties.

Wonderlike plek om oor te slaap. Asemrowende landskap. Vriendelike mense en puik diens.

Suret C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suret C

Ons sal weer gaan.

Alles van die verblyf tot die uitsig was mooi en ongelooflike vriendelike diens was ontvang. Swembad was lekker in die hitte asook die ontbyt in die oggend.

Alicia P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia P

Hidden gem.

We had a wonderful stay. This is the perfect overnight stop. The rooms are modern and comfortable. The boma, where a delicious breakfast was served, has a well-stocked bar and was perfect for some chilled family time.

Carmen H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen H

What a lovely place and the staff were incredibly friendly. Very clean and comfortable.

Will definitely use that as an overnight stop again.

George S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George S

Wonderlik.

Goeie waarde. Baie mooi. Baie vriendelik.

Herman P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman P

Uitstekend.

Pragtige en baie rustige plek teen die rivier. Personeel baie gaaf en behulpsaam. Geriewe baie netjies en skoon.

Gilbert G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gilbert G

Pleasant and warm welcome by all.

Good communication throughout, messages and Lodge updates - comfortable accommodation and warm reception staff - great cold beer.

Vincent B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent B

Genoeglik.

Alles wat benodig word, is beskikbaar in die slaapgeriewe. Loadshedding is beskikbaar en pla 'n bietjie.

Wilma K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma K

Mooi, heerlik.

Alles was perfek, mooi.

Joseph M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph M

Was lovely, but some false advertising ruined the experience.

We found a number of spiderwebs in the room and at the bar. The bed size was advertised as a king, it was only a double or queen. There was no TV in the room as advertised.

Morkel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Morkel B

Ons gaan alternatiewe oorweeg.

Ons was teleurgesteld. Die verblyf by Tzamenkomst River Lodge het definitief agteruit gegaan sedert ons vorige besoek in 2021. Eienaars sal moet aandag gee aan onderhoud aan kamer en tuine.

Andalene L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andalene L

Rustige, gasvrye, wonderlike kuier langs die rivier en die honde was mal daaroor.

Ons kom bly graag weer by julle op die volgende reis.

Piotr K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piotr K

Fantastic place and wonderful service.

Beautiful river views and well-equipped self-catering units.

Leandre E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre E

Perfect stop over between Jhb and the Western Cape.

Tzamenkomst was the ultimate stop over on route to the Western Cape. Tranquil, beautiful surroundings next to the Orange River lets you switch off and unwind immediately. Jean-Mari was an incredible host and the whole team left us feeling very welcome! Restaurant on site served a delicious meal and the whole experience wants us to go back for an extended stay when we pass by again! A must visit!

Margo R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margo R

Pragtige verblyf!

Die kamer was netjies en pragtig! Die personeel was gasvry en die kos was smaaklik.

Pieter D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Alles baie mooi en rustig.

Sielsrusplek en heel beste sover.

Elzet W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet W

Heelike oase in die middel van die N1.

Perfek vir oornagveblyf as mens reis tussen Kaapstad en Pretoria.

Bouwer B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bouwer B

Ongelooflik mooi, lieflike verblyf en heerlike etes.

Die verblyf is reg langs die rivier, ongelooflike sonsondergang en 'n perfekte plek vir ons wat saam met ons hond reis.

Francois L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Defnitief bly dat ons daar oornag het.

Baie mooi B&B op die oewers van die Oranjerivier. Kos was heerlik. Personeel vriendelik en hulpvaardig. Dankie vir die boere wat hulle plase vir ons stadsjapies beskikbaar stel om te oornag.

Nico B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Lekker ontspan na 'n lang dag op die pad.

Mooiste sonsondergang op die rivierbank, puik diens en lekker ervaring, sal weer daar oornag.

Willie V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Fantasties.

Diens uitstekend. Heerlike ontbyt. Personeel gaan uit hulle pad om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Heidi J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi J

Baie mooi plek om te oornag tussen Oos-Kaap en Pretoria.

Die grondpad vanaf die hoofpad na die lodge word baie goed instandgehou. Baie mooi uitsig oor die rivier. Die kamers is baie mooi, netjies en skoon. Hou baie van die kuierarea langs die swembad wat uitkyk oor die rivier.

Fred B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred B

Gasvryheid, vriendelike en behulpsaam.

Baie lekker gekuier. Kos baie goed. Sal gereeld daar stop.

Tobie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tobie L

Beautiful overnight location.

Most beautiful views of Orange River. Clean and well equipped rooms and very friendly staff.

Nicoleen B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen B

Pragtig, gemaklik, tegemoetkomend, heerlike kos.

Ons het met ons 3 groot honde soontoe gegaan en hulle het selfs ons aandete vir ons kamer toe gebring dat ons honde gemaklik saam ons in die kamer kan bly. Ons was net 1 aand daar om deur te ry Wes-Kaap toe. Sal graag weer wil gaan en langer wil bly.

Ria R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria R

Vreeslik mooi en baie goeie diens.

Tzamenkomst River Lodge is 'n regte juweel en ons is so bly ons het daar bespreek. Ons is ingewag deur die vriendelike personeel en het verskriklik lekker geëet die aand!

Marile P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marile P

Pragtig en gerieflik.

Ons het by Tzamenkomst oorgeslaap vir 'n nag op pad Oos-Kaap toe. Het al ons verwagtinge oortref, goeie fasiliteite en lekker kos. Pragtige plek wat ek beslis sal aanbeveel!

Tersia T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia T

Wonderlik.

Dit was die beste ligging en vriendelikste mense. Baie mooi dekor en kamers.

Janett S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janett S

Een woord: fantasties.

Dit was puik. Sal dit enige tyd kan aanbeveel met 'n ongelooflike sonsondergamg en vriendelike diens. Ideale plek om te oornag tussen Johannesburg en Kaapstad.

Netanje B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Netanje B

Comfortable.

Friendly staff and great location.

Arthur E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur E

Asemrowende verblyf.

Dit was heerlik en so so mooi. Op die oewer van die Oranjerivier. Pragtige kamer en heerlike kos met vriendelike diens. Sal beslis weer gaan.

Dirvaan P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirvaan P

A wonderful stop-over with the most beautiful scenery. Friendly host and staff.

I will most definitely recommend Tzamenkomst River Lodge. Extremely friendly host (Lorraine) and staff. The views from the lodge are breathtaking. The dinner and breakfast served was delicious. The cottage was very clean and neat. Comfortable bed after the long drive. Would like to stay an extra day to enjoy all the facilities on the farm though. Will definitely be back.

Roxane H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxane H

Gasvry, gemaklik en salig.

Ons het heerlik oornag op pad Wilderness toe. Ons is vriendelik verwelkom deur die gasvrou, wat ons na ons kamer geneem het. Die kamers is netjies en skoon en mens kan die rivier heeltyd hoor en sien. Ons het ook 'n skemerkelkie by die kontantkroeg geniet. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Etelka P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etelka P

Excellent destination.

Excellent value for money. Rooms were clean and staff friendly and helpful.

Sean B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean B

A gem of a place.

Wish we'd stayed longer. Such a peaceful, beautiful place.

Tzamenkomst River Lodge se terugvoer

Thank you for your lovely review. We're so glad you enjoyed your stay with us and hope to see you again soon.

Tzamenkomst River Lodge
Lizette R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R

Pragtige omgewing.

Mooi uitsig, kamers is baie goed toegerus en personeel is baie vriendelik. Beslis waarde vir geld.

Elrica E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elrica E

Great place to stay.

Mountain routes available, great swimming pool and delicious meals.

Abrie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie V

Ideale oor-nag stop op die langpad, met n pragtige rivier uitsig.

Bedagsame en vriendelike diens met elke stap van bespreeking, aankoms, verblyf tot ons vertrek het. Dis troeteldier vriendelik met braai-, gym- en swemgeriewe. Die gerieflike slaap plek is toegerus met wifi en lugversorging. Die vriendelike personeel het seker gemaak dat ons elke oomblik geniet.

Helena V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena V

Onoortreflik!

10/10 - ons het die aand by Tzamenkomst baie geniet en sal beslis weer hier oorslaap. Die lodge is netjies en geleë langs die Oranjerivier, die uitsig en atmosfeer is onoortreflik. Ons het gereis met ons honde en ons aandete is op die houtdek bedien sodat ons honde by ons kon wees, 'n groot dankie aan die lodge! Die aandete was heerlik en die diens uitstekend - kon beslis nie vir 'n beter stop-over gevra het na 'n lang dag in die kar nie! Ons sien Tzamenkomst beslis weer!

Carolyn F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carolyn F

Lovely view of the river, service was friendly and good.

Would stay there again. Safely tucked far away from the highway.

Hugh S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugh S

Baie mooi en goed geleë.

Baie goeie ligging, reg langs die N1 en op die pragtige Oranjerivier. Vriendelike ontvangs en alles soos verwag. Sal definitief weer daar oornag.

Carel D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel D

Pragtige ligging, uitstekende en vriendelike diens.

Net vreemd dat ons nie Tzamenkomst River Lodge op ons GPS kon vind nie. Die enigste Tzamenkomst lê heeltemal in 'n ander rigting.

Chris G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris G

Beeldskone, rustige plek met 'n wonderlike uitsig.

Jy's teen die Oranjerivier. Die restaurant het 'n lekker bar waar jy 'n drankie kan geniet terwyl jy op sagte leerbanke in die lapa sit/lê en oor die rivier kyk. Daar's 'n kouewaterswembad, 'n klein gym en 'n dek om op te sit en almal kyk oor die rivier voor jou uit. Die kos was heerlike kookkos. Die beddens was sagter en meer snoesig as my huis s'n met 'n aircon om die temperatuur te reguleer. Ja, die prys is nie baie goedkoop gewees vir 'n oornag nie, maar daar's 'n rede daarvoor. You get what you pay for. Sal dit vir seker aanbeveel. Sal die plek vir seker weer bespreek. Dankie aan die vriendelike gasvrou wat ons alles gewys het. Dankie vir die take-away ontbyt, was die kersie op die koek, veral as mens 'n vroeë wegspring op die pad wil hê. Kan nie wag om weer daar oor te slaap nie.

Nannette V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nannette V

So relaxing after a long trip.

Awesome overnight stay - so much so that we have booked a return stay. Great food and great service - friendly and helpful with ease of access off the N1.

Eugene P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P

Great - lovely stopover.

Friendly, hospitable people.

Paulina V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulina V

Ongelooflike mooi plek!

Baie mooier as op hul foto's. Pragtige uitsig op die Oranjerivier. Ons was gelukkig om die omgewing en rivier na al die reën te sien. Mooiste sonsondergang! Wens ons kon langer bly. Die ontbyt was heerlik. Lorraine en personeel gaaf. Wees net versigtig met die water uit die krane, nie op die oomblik goed om te drink nie. Sou goed wees om gaste daaroor te waarsku.

Belinda B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda B

Pragtige ligging.

Baie vriendelik, gasvry en het moeite gedoen met die klein kindertjies om dit ekstra spesiaal te maak.

Nical G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nical G

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en het als gedoen om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Beeldskoon uitsigte. Ek sal vir seker weer kom.

Die personeel was gaaf genoeg om voorsiening te maak dat ons ons hond kon saamvat. Daar is wonderlike uitsigte van die Oranjerivier en lekker visvangplek en wild om te aanskou.

Jacques V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V

Mooi ligging.

Die grasperk het insekte wat ons gebyt het. Ons het meer as 30 bytplekke op ons enkels. Ontbyt kan verbeter.

Madelein R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madelein R

Tzamenkomst River Lodge met sy sonsondergange is 'n oase vir die siel.

Asemrowende uitsig. Teen die rivier. Akkommodasie is baie gerieflik ingerig. Klein kombuis, yskas, lugversorging, Bad met stort. Klein swembad, gym, lieflike dek wat oor rivier kyk. Vat gerus visgereedskap saam, jy kan visstokke huur. Die restaurant is 'n moet. Baie besonders. Die mooiste sonsondergang vanuit restaurant met beste lamb shank ooit. Al my komplimente aan die kok. Baie lekker ontbyt.

Lizelle B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Fantasties

Wat 'n pragtige plek. Ons is vriendelik deur die eienaar ontvang en die kos was uit die boonste rakke. Baie dankie vir heerlike, netjiese en gemaklike verblyf.

Mariaan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V

Asemrowend en vriendelike diens.

Juweel van 'n plekkie net jammer ons verblyf was te kort. Sal weer kom kuier.

Herman D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D

Kos vir die siel.

Van die ontvangs tot die "check out" was ons op die hande gedra. Skoon, mooi, netjies, stylvol en asemrowende natuurskoon. Gasvrou laat jou soos familie voel en haar kookvernuf is iets uit die boeke.

Antoinette O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O

Jou huis weg van die huis.

Baie dankie aan die vriendelike personeel van Tzamenkomst Lodge veral Christie Bruwer wat haar so ontferm het oor ons seun wat alleen gereis het. Baie dankie vir die omgee en mooi versorging.

Leonie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie B

Warm, clean, comfortable, chic and modern.

As a young family, we really enjoyed our stay at Tzamenkomst River Lodge. We had a very warm welcome by Christie and Teri, our rooms were fully equipped for the winter season and were so tastefully decorated and stocked for a comfortable and easy stay. We enjoyed a delicious warm breakfast next to a cozy fireplace. We were constantly greeted by such friendly ground and assisting staff. A definite must for all families passing through the Colesberg area. Thanks again to the team at LekkeSlaap and Tzamenkomst River Lodge for helping us create an adventure out of our long trip to Cape Town.

Malora K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malora K

Lovely riverfront, pet friendly accommodation.

Although it was just a short stopover to break up my drive between the Cape and Johannesburg, it's a very peaceful, neat and welcoming spot for a comfortable night's rest.

Erika V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Dit was heerlik!

Die ligging is so mooi en net van die hoofweg af - die grondpad na die lodge is goed. Daar was 'n vuurtjie wat die hele eetplek lekker warm gehou het - en daar het 'n lekker bord kos vir my gewag. Die kamer was goed ingerig en dis heerlik. Die uitsig die volgende oggend was pragtig en ek het lekker op die stoep gesit met 'n koppie koffie. Die gasvrou gaan uit haar pad uit en ek sal beslis weer terug wees.

Heyns K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heyns K

Baie aangename oornagplekkie.

Baie dankie vir die gasvryheig Terri en Luke. Ons het die plaasrustigheid en fasiliteite geniet. Ons seuntjie kon lekker rondhardloop op die grasperk, in die infinity pool inspring en hy het 'n lekker rubber-duck ondervinding saam met Luke op die rivier gehad. Baie dankie vir die lekker ontbyt. Ons het gekies om self aandete te maak en kon 'n lieflike vuurtjie aansit. Die boma-fasiliteit is ook pragtig.

Elaine L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine L

Ons kuier by Tzamenkomst was ongelooflik lekker!

Tzamenkomst River Lodge is 'n pragtige plek, gasvryheid was die beste en kos was ongelooflik lekker!

Lindi D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi D

Absolutely one of the best!

I have been everywhere. And we travel through Gariep/Colesberg frequently. This place was excellent. Beautifully situated on the river banks, listening to the tranquil sound of water flowing in the background, it truly was an fantastic experience. My 2 year old enjoyed running on the well maintained open gras and the pool overlooking the river is such a relaxing view. You feel your on holiday already! Definitely well worth every penny to have some much needed rest for the road ahead. The hostess was so friendly and truly cares about the clients staying over. We felt so welcome. And our every need was satisfied. I enjoyed it so much that I took the time to write this review, because people who put in the time and effort to put their guests first and provide fantastic service, deserve it! Thank you so much.

Ammi S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ammi S

'n Heerlike ervaring met alles en meer wat ons nodig gehad het!

'n Pragtige plaas om op tuis te gaan. 'n Gasvrou wat die lekkerste kos kook! 'n Tuiskoms langs die pad.

Marius S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Gasvry.

Hulle het moeite gedoen om my tuis te laat voel.

Alicia V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia V

Lekker rustig.

Baie mooi langs die dam.

Theresa E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa E

Great stay at Tzamenkomst River Lodge.

I had a great stay at the lodge for 1 night. Room was clean, well equipped and the location on the river was fantastic. Great breakfast and the host was a lovely! Would recommend this place to anyone looking for a peaceful river stay. Will definitely stop there again

Tzamenkomst River Lodge se terugvoer

So glad you enjoyed your stay, thanks for a wonderful review, look forward to seeing you again!

Tzamenkomst River Lodge
Liza O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza O

Lieflik op die rivierbank.

Lieflike, groot tuin vir die kleuter om rond te hardloop en baie om na te kyk. Lieflike kamers met gasvryheid van die bestuurders en eienaars.

Starcha D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Starcha D

Beautiful and peaceful.

Clean and peaceful. We had a lovely meal and the staff are friendly.

Tzamenkomst River Lodge se terugvoer

Thank you for a great review, we hope to see you again.

Tzamenkomst River Lodge
Tersia W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia W

Vriendelik, hulpvaardig, troeteldiere welkom.

Kan bietjie meer moeite doen met ontbyt en aandete. Gasvrou is baie vriendelik en het ons geskuif na 'n groter kamer.

Rentia V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia V

Mooi en rustige atmosfeer.

Michelle gaan uit haar pad uit om die verblyf so aangenaam moontlik te maak. Ideale ligging vir 'n oornagplek langs die N1.

Helet P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helet P

Pragtig met lieflike mense.

Pragtige plek met baie potensiaal.

Ben G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben G

Puik ligging

Gasvryheid, lekker boerekos en gemaklike oornagfasiliteite.

Adri A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri A

Gerieflik! Boerekos fantasties & ontbyt net so lekker. Hulle granola is die beste ooit!

Die kamer was gerieflik, maar fyn besopnderhede is belangrik. Die volvloermat in die kamer is nie my gunsteling. Wit badkamers werk beste vir my. Miskien net gaste waarsku van die water in badkamer. Was nogal 'n skok!

Riaan B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B

Pragtige plek met die mooiste uitsig!

Vriendelike personeel! Baie netjiese kamers en geriewe! Mooiste sonsondergang en -opkoms oor die Oranjerivier!

Marius C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius C

Alles was netjies en skoon en die natuur is pragtig.

Diens was goed met heerlike aandete.

Marius C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius C

Lovely and tranquil unit. Felt rested and ready to continue our journey to the Eastern Cape.

The unit was very well equipped and clean. The farm is absolutely beautiful - we enjoyed the delicious breakfast looking out over the river and green gardens. The gravel road in is very well maintained and the directions was very clear. A short and rested overnight stay.

Tzamenkomst River Lodge se terugvoer

Hi Marius

Thanks so much for the wonderful review, much appreciated and glad you enjoyed your stay.

Hope to see you again soon.

Kind regards
Terri

Tzamenkomst River Lodge
Bruce D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Bruce D

Very disappointed, not what we expected.

This was supposed to be the perfect end of a relaxing holiday in the Southern Cape, we were all very excited when entering the lodge grounds to see all the animals and the beautiful views. Our enthusiasm soon waned however when we arrived at the lodge to find that the main lodge was not what we expected, based on the 5 star reviews that we read. My wife and my room, number 1, had a beautiful view of the river, our family members however in room number 2 had no view (of anything of note), and their room was very basic. At around 20:30, when trying to shower in room number 2, it was realised that there was no hot water, we phoned, and were told that work had been done on the water line during the day and someone had obviously left some valve closed. Surely following repairs been done the system should be checked! Fortunately room number 3 was vacant and we were told that the shower in this room could be used. Why weren't our family members assigned this room in the first place, knowing that work had been done on the water line, obviously there had been an existing problem. We had booked for supper at the lodge, only to find that it was a set menu, which only included lamb shank, no other alternative choice for non red meat eaters, which is the case with my wife. We were told that it stated clearly on the web site that only lamb shank would be served, no other alternative, I have however checked and can find no such mention. When waking up we were informed by our family members that the electricity had gone off at 22:00, and that their toilet kept running water all night. In the morning around 05:45, we were boiling the ern in the lodges main lounge for hot water for coffee when all of a sudden the power went off again. Why no emergency power supply at a 5 star rated establishment? We decided there and then that's it we off, we could get breakfast somewhere else. Apparently according to the one lady at the lodge Eskom load shedding, stage 2, was the cause for the power outages in this remote area! So our expectations of this facility were unfortunately shattered, won't be seeing us again, thats for sure.

Thys D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thys D

Pragtige ligging oor rivier.

Goeie vriendelike ontvangs. Skoon kamer met klein kombuisie met ketel, yskassie en mikrogolfoond. Koffie, en tee in mooi glashouers, net jammer nie gemerk met watter tipe koffie en tee in houer is nie. Rustige atmosfeer op groen grasperk by tuintafel en stoele of lêstoele langs swembad. Net kussings kort. Self help aan koffie, teestasie en koeldrank. Aandete teleurstellend veral vir prys wat gevra is daarvoor. Maalvleis, gekookte groenboontjes, fyn pampoen en baie rys. Mooi uitsig gastehuis.

Jean F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jean F

Teen R1900 per nag, is dit werklik belaglik duur.

Doen eers jou huiswerk alvorens jy hier bespreek. Ander omliggende bestemmings verskaf baie meer waarde vir jou rand. Daar is nie TV's in die kamers nie. Teen R1900 per nag is dit werklik nie die moeite werd nie.

Jonathan W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan W

Die beste verrassing in die Karoo!

Ongelooflike mooi oasis, tussen niks en nêrens. ’n Lieflike uitsig oor die Oranjerivier en heuwels, baie goed toegerus, luuks en smaakvolle dekor. Klipgooi vanaf die N1, net buite Colesberg en toegangklik met enige voertuig. Ontbyt vir ’n koning, en sal definitief meer as net een nag daar spandeer in die toekoms. Baie privaat en uiters professionele gasvrou en eienaars.

Barbara B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B

Lovely place, highly recommended!

For me personally as an avid gardener the only down point was the neglected gardens. It must have been spectacular once upon a time under a loving hand. Now it's just managed.

Leona V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leona V

Pragtige uitsig, skoon kamers en gasvryheid het ons begroet.

Die kamers het lugversorging wat absolute plus punt was. Die kamers en linne is skoon en netjies. Die kos wat ons by die gastehuis geeët het, was soos boerekos uit jou ma se kombuis - heerlik voorberei en vars.

Philip M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip M

Sonder twyfel ‘n plek om te sien.

Op die walle van die groot rivier, met ander woorde, daar is baie water. Gary Player het die plek voorheen besit. Pragtig mooi. Sal weer daar wil tuisgaan.

Helena B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B

Dit is 'n aangename plek met goeie diens

Baie mooi plek. Die ontbyt en aantete was ook baie lekker

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Tzamenkomst Plaas, 25 km vanaf Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuDqROROXx6SJU79aNuRzGFjOoNvoj5AT9VnMv0jUVkY6wQ3B7M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 N1 Tzamenkomst Farm 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.573919815991 25.324530011365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang