Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tzaneen ArborPark Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Thuli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 55 resensies vir Tzaneen ArborPark Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Dirk L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Dit was okay.

Dit is meer vir my 'n hotel as 'n lodge.

Marco C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marco C

Dis nie 'n plek waar ek weer sal oorbly nie.

Foto's is baie mooi maar die realiteit is nie heeltemal dieselfde nie.

Riette O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette O

Beslis rustig en gemaklik.

Dankie, dit was kort, maar baie lekker. So rustig, mooi, skoon en vriendelik.

Ralph M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ralph M

Awesome getaway.

The staff were friendly, the place was clean, the neighborhood was quiet, great food. Great service overall.

Eugene S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene S

Pleasant with small issues.

Very clean and spacious but AC did not cool and loud neighbours.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangenaam met klein probleme.

Bie skoon en ruim, maar lugversorging het nie koud gemaak nie en die bure was luidrugtig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Helga R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helga R

Neat and tidy.

The room was spacious, neat and clean. Just at one time for a while you could hear the pipes in the walls making noises.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjies.

Die kamer was ruim, netjies en skoon. Kon net een keer die pype in die mure hoor geluide maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marais K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marais K

Lodge se buitekant is pragtig en die ligging baie gerieflik. Kamers gerieflik en ruim, maar bietjie onversorg en linne kan vervang word.

Kamers is lekker ruim en gerieflik, maar bedlinne baie oud, veral kussings was knopperig en swak gehalte. Badkamer was net nie lekker skoon nie, onder die wasbak was al die pype baie erg aangepak met stof en spinnerakke. Skoonmakers was die vloer, maar let nie op dat dit onder die wasbak ook vuil word nie. Die kas se rakke was ook baie vol stof. Stort het ook in die hoek gelek sodat heelwat water om die toilet en badkamervloer was nadat mens klaar gestort het.

Leon P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

Baie lekker!

Enigiemand kan met gerus hier kom oorslaap - baie "nice"!

Riana B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B

Baie lekker gebly in 'n baie lekker buurt.

Enigste 2 probleme: Toe ons inboek kon hulle aanvanklik nie ons bespreking kry nie. En ons het net 1 rolletjie toiletpapier gekry vir 2 mense vir 4 dae!

Johan B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Gemaklik.

Sien sterre.

Danie J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J

Baie goeie ervaring.

Baie rustige omgewing, lekker gebly. Die ontbyt kan net 'n bietjie aandag kry.

Marius B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B

Vir een nag om sake in omgewing te doen aanbeveelbaar.

Skoon, nie alle kanale op TV soos in kamerbrosjure adverteer nie. Was net in Tzaneen vir een nag, meer as voldoende.

Tzaneen ArborPark Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.
Ons vra verskoning oor die kanale.
Ons een dekodeerder het opgepak se hulle.
Dankie vir u ondersteuning.


Groete
Arborpark Lodge

Tzaneen ArborPark Lodge
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lireze G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lireze G

Goed.

Kamer was sonder krag, maar is gehelp met 'n nuwe kamer, vriendelike werkers en goeie sekuriteit.

Marisia V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marisia V

Nie baie skoon of self-catering friendly nie.

Ons was op tweede verdieping geplaas en braai-area is baie ver van kamers. Vensterknippe is gebreek. Toe plaas hulle ons op grondvloer. Slegs 2 handdoeke vir 3 mense. Stort se bakkie gebreek en baie skerp hoek wat gevaarlik is.

Petrus K - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus K

Gerieflik en die personeel was baie professioneel.

Baie dankie vir wonderlike verblyf. Skoon en netjies. Professionele personeel.

Tzaneen ArborPark Lodge se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer en ondersteuning

Tzaneen ArborPark Lodge
Ernst S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst S

Perfek!

Geen klagtes nie. Lekker gebly. Dit was perfek gewees.

Roelien V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V

Baie goeie oornag-akkommodasie.

Baie dankie aan Candy en haar personeel, hulle was altyd op hulle pos om behulpsaam te wees.

Adré J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adré J

Uitstekend!

Ongelooflik beïndruk met die diens tydens ons verblyf en asook die verjaarsdagfunksie wat ons daar gehou het. Sal beslis die restaurant en buffet-ete aanbeveel!

Dennis B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis B

Baie lekker.

Ek het 'n klagte gehad oor die kamers wat te klein was en nie dubbelbeddens in gehad nie en die dame aan diens het dadelik 'n plan gemaak om ons te help.

Pamela M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela M

My stay was awesome!

Reception and staff were warm and friendly. I had a challenge when I had to stay another night, but they accommodated me without any hassles. I also needed to do laundry for my son as he was going back to hostel on Monday morning and I was assisted with that as well. Thank you very much for the wonderful service. For the money we paid, our room had an aircon, fridge and heater (if needed) and that for me was a wonderful thing. The room was clean and had nice decoration. It is quite safe as well.

Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Megan G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Megan G

Die plek kort aandag en kon beter wees vir die prys. Nie die beste diens nie.

Dit kon erger wees, maar sal nie weer daar bly nie. Die plek het potensiaal, maar daar kort baie werk en opgradering. Diens was nie van die beste nie.

Belinda V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Belinda V

Skoon en netjiese verblyf met 'n baie mooi tuin en veilige parkering.

Skoon en netjiese selfsorg-eenhede. Enigste negatiewe kommentaar is dat die dakwaaier raas en baie steurend is as jy wil slaap, dit is egter iets klein wat hul maklik kan regmaak. Sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel.

Tom M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Tom M

Miskien goed genoeg vir reisagente, maar beslis nie vir vakansiegangers nie

Wooneenhede is afgeskeep met onderhoud - bv. gebreekte laaie. Word net bolangs skoongemaak. Ontbytarea laat veel te wense oor en is nie waarde vir geld nie. Gebrek aan toesig en kontrole. Waarvoor word die restaurant gebruik, want ontbyt word nie daar bedien nie? Sonder GPS sou ek nooit die plek kon vind nie. Plek is oop en voel onveilig. Persone aan diens is vriendelik en behulpsaam.

Louise K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K

Bekostigbare, sentrale verblyf in 'n rustige omgewing.

Ontvangs vriendelik en behulpsaam. Kamer skoon netjies. Ongelukkig was daar net een amper leë toiletrol in badkamer. Een handdoek het herstelwerk nodig aan die kant. Rustige omgewing.

Freddie P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie P

Ons het baie lekker gebly!

Die ontvangs was baie goed. Kamers is skoon en uiters netjies.

Stefan A - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan A

Definitief aan te beveel.

Baie netjies, baie skoon en die diens was baie vriendelik. Kan dit nie klop vir die prys.

Tanya A - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya A

Baie netjies en gemaklik. Beddens slaap heerlik!

Ons het net 'n oornagplekkie gesoek en die lodge was perfek vir wat ons benodig het. Dis baie netjies in die kamers en enige tyd weer daar oorslaap.

Angelique C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique C

Netjiese kamer. Veilige parkering binne.

Goeie ligging. Ontbyt bied waarde vir geld. Kamers is ruim en gemaklik. Ons deur wou net nie sluit van binne af nie. Personeel by ontvangs is baie vriendelik en behulpsaam.

Johan M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Dit was baie lekker en ons sal definitief weer hier oorslaap.

Die restaurant se ontbyt was uitstaande, die kamers was baie netjies.

Ilse V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse V

Netjies, skoon en vriendelike ontvangs.

Die plek is netjies, skoon met 'n vriendelike ontvangs.

Reynard T - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reynard T

Aangename skoon verblyf.

Gerieflik geleë.

Louis C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C

Great place to overnight.

The room was great and the breakfast even better. Only problem was that when we needed to shower, their was no more warm water. You are sharing a geyser.

Lourens G - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lourens G

Goed, maar nie uitstekend nie. Ons het op beter plekke gebly.

Kamer sonder lugversorging was baie warm. Daar was kokkerotte in kamers. Dakwaaier werk slegs as lig aan is.

Chris V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris V

Langnaweek met motorfietse om die Tzaneen omgewing te verken.

Dis skoon en netjies en 'n rustige omgewing. Jammer die Supersport-kanale kon nie die Springbok wedstryd vertoon nie. Gelukkig is die naaste kroeg nie te ver nie.

Elna W - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna W

Redelik goed vir 1 nag se verblyf.

Sien die sterre.

Jan O - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan O

Lekker rustig en gesellig.

Gesellig in die sin van rustig wees en 'n goeie nagrus geniet. Heerlike lugverkoeling sowel as netjiese vertrekke. Sal my weer daarso sien as ek slaapplek in Tzaneen nodig het!

Jaco M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Goeie, skoon, basiese verblyf.

Ons het net een aand oorgebly. Ons het 'n kamer met vier enkelbedjies gekry in plaas van die een met die dubbelbed, wat ek bespreek het.

Peet S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peet S

Ontbyt was geen waarde vir geld nie en ongeorganiseerd.

Ons het drie jaar terug hier 'n baie beter oornag ervaring gehad.

Douw K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Douw K

Aanvaarbaar vir prys.

Baie vriendelike personeel. Kamers skoon, maar nie luuks nie.

Rene T - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Rene T

Ons sal nie weer daar bly nie.

1) Nadat die eenheid skoongemaak is, het daar kos uit ons yskas verdwyn. 2) Nie genoeg parkeerplek nie. Nadat ons laat aangekom het wou hulle hê ons moet ons voertuig buite parkeer. 3) Nadat die eenheid skoongemaak is, het hulle nie die eenheid toegesluit nie. 4) Die selfsorg-eenheid is baie basies toegerus. 5) Daar is nie genoeg warm water nie. Ek moes in lou water stort 5) Die skoonmaker wou deur opsluit terwyl ek gestort het.

Zelda M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Zelda M

Die foto's en werklikheid stem nie ooreen nie.

Nie die verwagting wat die foto's geskep het nie.

Estelle P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P

Gerieflik en gemaklik!

Ontvangs vriendelik en hulpvaardig, verblyf netjies, gerieflik en bekostigbaar.

Louwrens P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens P

Baie netjies en rustig met goeie diens!

Lekker verblyf!

Raymonde E - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Raymonde E

Dit was aangenaam.

Goeie en effektiewe diens.

Sanet M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet M

Neat and clean rooms

Rooms are neat and clean; however parking is a problem.

Elize L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize L

Baie netjiese kamer.

Goed versorg. Alles het goed gewerk.

Stephen R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen R

Value for money service was pleasant!

Quaint town and clean rooms.

Malcolm S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm S

Professional staff and a reasonably priced bed and breakfast

Professional staff and a reasonably priced bed and breakfast. The long weekend ensured that the place was quiet as there were few other guests.

Dwight H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dwight H

Peaceful

It was a very short stay but it was fairly quiet and comfortable.

Gabriel B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gabriel B

Genotvol.

Ons verblyf was lekker. Dankie.

Willie L - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie L

Aangenaam en bekostigbaar.

Ek sal dit graag weer gebruik. Die ontvangspersoneel na-ure was nie op hoogte van besprekings nie.

Why D - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Why D

Nie aan verwagting voldoen nie.

Die stortkraan en TV het nie gewerk nie.

Seipei N - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Seipei N

Everything here is 100% - excluding the mattress

The place is very good, clean, and safe. My only problem was the bed provided - they need to change the mattress.

Vanaf
Vanaf R722
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R722
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoringstraat 2, Arbor Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7a18451d70edbed147aa58d72736f3eb26cb3c3686e0b62b9c3b74706548b45045f6f0fd15885f5b611d76aaf1dca2af07d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R722 per nag, vir 2 mense 55 5 1 4 1 Soetdoring Street Premier Park 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.838556516681 30.145279622021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang