LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tzaneen Guest House | LekkeSlaap
+16

Tzaneen Guest House

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Tzaneen Guest House
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
David M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
David M
Besigheidsreis

Comfortable overnight stop for business, but not a holiday venue.

Comfortable destination with friendly and helpful staff, safe venue with inside parking, that does become overcrowded when full. Only down side was bathroom curtains were old and torn, and some of the bathroom fittings were loose, but everything was at least clean and comfortable. The location of the wall plugs were impractical and can be moved.

Robert D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert D
Besigheidsreis

Tzaneen Guest House het aan my vereistes voldoen.

Tzaneen Guest House is sentraal geleë in Tzaneen, naby winkelsentrums. As sakereisiger het verblyf aan my vereistes voldoen. Ek beveel die R71 vanaf Polokwane aan. Pragtige natuurskoon deur Magoebaskloof en Haenertsburg. Ek het nou nie eens pothole op die roete gesien nie.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Tom Van Aardt, , Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5NDk1ODRiLTM3ZWUtNGRhMy1iMzliLTI1YTc0YmQyNmRlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 9 Tom Van Aardt Aqua Park 0850 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.811844605192 30.15345543623
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!