Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ubabalo Lodge

Lodge
Spesiale Aanbod 50% af

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 15 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 km vanaf die R516, Porsie 9, Plaas Zandfontein, Ubabalo Lodge, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ubabalo Lodge bied onstspanne en veilige verblyf naby Thabazimbi. Die lodge word deur natuur en wild omring. Dit is die ideale wegbreek vir gesinne, verjaarsdae, funksies, spanbou of sommer net 'n ruskans weg van die stad se gedruis.

Daar is 3 verblyfopsies wat elk uniek versier is. Die Lodge bied verblyf aan 6 gaste, die Koedoe Kaya bied verblyf aan 6 gaste en Kameel Toring is geskik vir 6 gaste.

Die eenhede het almal lugversorging, badkamers en kombuisgeriewe. Al die eenhede het gratis WiFi.

Daar is veilige parkeerplek. Gaste het ook toegang tot hulle eie of gemeenskaplike en braai-area, swembad en gemeenskaplike kuierarea. Gaste kan ook na die Hide-area toe stap. Dit is apart met oorgenoeg sitplek en 'n venster wat 'n uitsig het oor die dam. Daar is ook wildritte is teen ekstra koste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 35 km vanaf die R516, Porsie 9, Plaas Zandfontein, Ubabalo Lodge, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R1 500
R1 500 R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 km vanaf die R516, Porsie 9, Plaas Zandfontein, Ubabalo Lodge, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fc52e652da4f611fdf19bf5f99495da07a85a8f437d46f4cbbc95eeb25fa2b6d991d488218d496ef2fd588fc37a4ae62f49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R750 per nag, vir 2 mense 35 km from the R516 Porsie 9, Plaas Zandfontein, Ubabalo Lodge 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.665816401703 27.801074981689
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem