Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ugab Terrace Lodge

  • Kapasiteit: 44 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D2743 Outjo, Outjo, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ugab Terrace Lodge bied kampplek en B&B-verblyf wat aandete insluit en dis sowat 94 km vanaf Outjo in die Kunene-streek van Namibië geleë. Die lodge bied prentjiemooi uitsigte oor die oop valleie en die oeroue terrasse wat miljoene jare terug deur waterkorrosie gevorm is.

Verblyf by Ugab Terrace Lodge beskik oor 16 chalets en 3 kampeerplekke. Elke chalet bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 2 driekwartbeddens. Elke eenheid het ook 'n en suite-stort, 'n klerekas, plafonwaaier en 'n kluis vir waardevolle items.

Die kampeerplekke deel 'n ablusieblok en 'n braai-area. Ontbyt en aandete word in die eetarea bedien. Die lodge het ook 'n kroeg, koffiekroeg en 'n swembad. Daar is doendinge soos begeleide wandelings, Zipline, bosmiddagetes en natuurritte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Ugab Terrace Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 6

Ligging

  • D2743 Outjo, Outjo, 0000, Kunene
  • Gaste dink Ugab Terrace Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kunene Namibië
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D2743 Outjo, Outjo, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt1eLchCLCx3dcG0cd6p9omSjt0680HzsIzS9do1sANr0JtEhlj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 D2743 Outjo Outjo 0000 Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -20.346321 15.449394
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem