Uit en Tuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 163 Helderberg College Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Uit en Tuis bied gemaklike selfsorgverblyf op die eienaars se eiendom met 'n privaat ingang in Somerset-Wes. Die eiendom is geleë in 'n pragtige deel van Somerset-Wes en is maklik bereikbaar vanaf al die hoofroetes. Dit is die ideale veilige hawe vir sakereisigers.
Verblyf word aangebied in 3 individueel gemeubileerde suites. Elke suite bied slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea bevat 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke en toiletware word voorsien.
Elke eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, induksie-kookplaat, broodrooster, yskassie, ketel, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sitarea en 'n eethoek waar gaste gemaklik kan werk of kan sit om 'n maaltyd te eet. Gaste het toegang tot 'n TV en gratis WiFi.
Gaste het veilige parkering en kan gebruik maak van die gedeelde swembad, tuin en braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Nerena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 121
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 163 Helderberg College Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Uit en Tuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 163 Helderberg College Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang