10 gaste
6 slaapkamers
9 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 55 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 0165, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Uit Rat Uit is 'n selfsorg-vakansiehuis in Eersterivierstrand en is ideaal vir 'n gesin. Die huis is binne maklike bereik van die strand en Tsitsikamma Nasionale Park.
Die huis bestaan uit 6 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 10 gaste op 'n slag. Daar is 3 slaapkamers met 'n dubbelbed, terwyl 2 van die slaapkamers twee enkelbeddens het. Die sesde slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed sowel as 'n enkelbed. Die kamers deel die gebruik van 2 badkamers, elk met 'n bad. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en basiese gereedskap. Die leefarea lei na 'n balkon met skilderagtige uitsigte oor die see. Die huis bied ook 'n braai-area en veilige parkering.
Gaste kan visvang, swem, fietsry, bergfietsryroetes, stap, tennis en voëlkyk in die omgewing geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Stort
Badkamer
Bad, Stort
Badkamer
Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Gerrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 55 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 0165, Oos-Kaap
- Gaste dink Uit Rat Uit het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
55 Eersterivier Road, Eersterivierstrand, 0165, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang