Uiteindelik
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 19 de Vos Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Uiteindelik bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in die oulike kusdorpie Kleinmond. Die eiendom is ideaal geleë net een pad van die see af en binne loopafstand van plaaslike restaurante.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort bo die bad. 'n Wasmasjien is beskikbaar in die tweede badkamer.
Die oopplan-kombuis en -leefarea is bo geleë en lei na 'n stoep. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en daar is 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamer, 'n slim-TV met DSTV en stromingsdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het ook toegang tot braaigeriewe. Veilige parkering word voorsien. Gaste kan die afgesonderde Palmietrivierstrand en die strandmeer besoek, wat ideaal is vir kanovaart. Daar is ook staproetes en visvangplekke in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Magdalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 19 de Vos Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Uiteindelik het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 19 de Vos Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang