- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Uitzight Avenue, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Uitzicht Gastehuis bied luukse verblyf in die Noord-Kaap se hoofstad, Kimberley. Die gastehuis is gerieflik geleë naby alles wat die 'Diamantstad' bied, asook maklike toegang tot al die hoofroetes wat deur Kimberley loop.
Die gastehuis is stapafstand van skole, Lemmet Royal Harth Hospitaal, en baie naby die Noord-Kaap Mall.
Die gastehuis bied 10 luukse en suite-kamers, sowel as 'n groot gesinseenheid met plek vir 4 persone. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n plasma-TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis water. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
'n Gesonde Suid-Afrikaanse ontbyt is ingesluit en word in die oopplan-kombuis en -leefarea bedien.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar agter 'n elektriese hek, met 'n sekuriteitswag in die nag en sekuriteitskameras.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Dit is op die gastehuis se boonste verdieping geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit.
Daar is restaurante vir middag of aandete in die omgewing.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n plasma-TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit.
Daar is restaurante vir middag of aandete in die omgewing.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en-suite badkamer met stort. Daar is lugversorging, 'n plasma-TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit.
Daar is restaurante vir middag of aandete in die omgewing.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die kamer kan apart of saam met Kamer 4 as 'n gesinseenheid bespreek word en het dan slaapplek vir 4.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit.
Daar is restaurante vir middag of aandete in die omgewing.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is lekker ruim en beskik oor 'n koninggrootte-bed en en-suite badkamer met ’n bad en stort. Kan ook saam met Kamer 3 as gesinseenheid gehuur word. Het ’n aangrensende deur.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit.
Daar is restaurante vir middag of aandete in die omgewing.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dis op die gastehuis se boonste verdieping.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit.
Daar is restaurante vir middag of aandete in die omgewing.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort. Dis op die gastehuis se boonste verdieping.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit.
Daar is restaurante vir middag of aandete in die omgewing.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers het 'n koningingsgrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dis op die gastehuis se boonste verdieping. Daar is lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit.
Daar is restaurante vir middag of aandete in die omgewing.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in twee enkelbeddens vir persone wat wil deel.
Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer is op die gastehuis se boonste verdieping.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit.
Daar is restaurante vir middag of aandete in die omgewing.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is lekker ruim met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kamer het ook lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer word ook in die wittebroodkamer omskep en kan vir spesiale geleenthede bespreek word. Die instansie verskaf 'n ekstra diens met blomme en sjokolade - doen gerus navraag hieroor.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt is ingesluit.
Daar is restaurante vir middag of aandete in die omgewing.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Kamer 5
- B&B
- Kamer 1
- B&B
- Kamer 2
- B&B
- Kamer 3
- B&B
- Kamer 4
- B&B
- Kamer 6
- B&B
- Kamer 7
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n bed-en-ontbyt-basis.
- Kamer 8
- B&B
- Kamer 9
- B&B
- Kamer 10