Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ulla Irene

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Ulla Irene
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elisabeth S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly in 'n gesellige huis en baie mooi, gerieflike kamer.

Ons het as vreemdelinge gekom en soos familie gevoel die dag toe ons wegry! Ulger en Karin is besonder gasvrye mense wat ons dadelik laat tuis voel het. Hulle huis en eiendom bevat die interessantste dekor en installasies wat Ulger self gemaak het en alles 'n eie storie het. Ons was op 'n blomtoer en het saans saam met die ander gaste om die vuurherd gekuier en blomstories uitgeruil. Daar heers 'n heerlike plaasatmosfeer op die werf met Dorperskape wat onder jou venster wei, hoenders en kalkoene wat vry rondloop. Mens kry ook baie goeie inligting oor die beste blomroetes, besienswaardighede en eetplekke by die gasheer en sy hulpvaardige vrou. Net Ulger se humoristiese vertellings maak die plek al die moeite werd om te besoek! Ons sal definitief Ulla Irene weer wil besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ulla Irene se terugvoer

Waardeer die woorde.
Baie dankie, veral vir die geselsie in die tuin.
Julle is mense wat inspireer.
Ons sien julle graag weer.

Ulla Irene
Kotie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie V
Gesin met klein kinders

Ware Weskus-gasvryheid.

Super netjies, ruim en skoon. Baie interessant. Eienaars baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Heerlike braaivleis geniet vir aandete. Kan Ulla Irene met groot vrymoedigheid aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ulla Irene se terugvoer

Dankie, Kotie.
Ons sien julle weer hier, met liefde.

Ulla Irene
John J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename gasheer en gasvrou, heerlik gekuier.

Die dorp is baie besig maar die gastehuis is in 'n rustige area geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ulla Irene se terugvoer

Dankie, Johan
Was lekker om julle hier te he vir die aand.

Ulla Irene
Martlie J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie J
Saam met vriende

Dit was soos huis! Dalk nog meer tuis as huis! Alles en meer wat jy nodig het!

Wat 'n interessante plek! Jy voel dadelik tuis. Sou jy iets vergeet het, is dit daar. Die gasheer en -vrou is só behulpsaam. Definitief 'n besoek werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ulla Irene se terugvoer

Martlie, ons waardeer jou woorde.
Dit was so lekker om julle te te kon hê. Ons maak gou weer so.

Ulla Irene
Shaun And Sandra K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Shaun And Sandra K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not bad.

Breakfast not value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ulla Irene se terugvoer

Hi Shaun
We are a self-catering establishment. We like to offer a continental breakfast to our guests in season, free of charge. This includes a selection of cereals, muesli, yogurt, croissants, rusks, juice and coffee. We kindly offered you freshly laid eggs as well as an added gesture.

Ulla Irene
Mary J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mary J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very hospitable host. Cosy farm house, loved it.

Had a very comfortable stay, would have liked to stay longer. Always a next time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ulla Irene se terugvoer

Thank you, Mary. It was good to have met you and your family. You are most welcome to come again.

Ulla Irene
Kobus V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very interesting place to stay with something strange and creative around every corner.

Make sure to spend some time with the owner and ask about his bicycle collection. Also let him take you through the property on a tour to discover the creative ways he build the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ulla Irene se terugvoer

Great guests! Please visit us again to explore Nieuwoudtville and surrounds on bike.

Ulla Irene
Yuanling X - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yuanling X
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good, will come again.

All good as the layout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorette H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette H

Fantastic breakaway destination.

Owners were friendly and helpful and made us feel at home since we arrived. Excellent organic lifestyle. Delicious self-catering breakfast with freshly laid eggs provided every morning. An option to buy a braai pack which includes 2 tasty salads and bread is very convenient. Got a bottle of red wine on the house. The 100-year-old house has been beautifully restored with a combination of modern, vintage and antique decor. Guest house is very neat and clean. Loved the indoor fireplace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ulla Irene se terugvoer

Thank you, Lorette.

We enjoyed having you and your group. Great guests ! We would love to see you again soon.

Ulla Irene
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Goedehoopstraat 763, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA558c03bcb23da3b85b6fdb0b057542c676bbd9bc6b8d812b1a6d751396d6a8cd892189b38cc77ea71d87286a76ab64f51a59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 763 Goedehoop Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -31.377265993495 19.121653526758