Umdloti Cabanas Beach Apartment 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Umdloti Cabanas Beach Apartment 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle tripleks met see-uitsigte wat in 'n sekuriteitskompleks geleë is. Dié kompleks is in 'n vreedsame buurt in Umdloti.

Umdloti Cabanas Beach Apartment 2 woonstel is smaakvol versier en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, lugversorging en 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n plafonwaaier en 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die woonstel het ook 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, sitarea en eetarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Daar is ook braaigeriewe op die onderste vlak wat lei na die tuin.

Die kompleks bied 'n swembad, asook 'n hek wat lei na die strand. Daar is 'n motorhuis en 'n oop parkeerplek nog 'n voertuig op 'n eerste gesien, eerste bedien-basis. Umdloti bied 'n apteek, drankwinkel, wassery, hardewarewinkel en 'n slaghuis. Umhlanga is sowat 15 minute se ry en Durban is sowat 25 minute hiervandaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Umdloti Cabanas Beach Apartment 2 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Umdloti Cabanas Beach Apartment 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 235 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]